BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 21

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

God se geestelike en fisiese sorg vir Sy eie 3701 Wat julle nodig het, sal aan julle gegee word deur My Liefde, afhangend van behoefte en geloof, maar eers moet Ek julle siele in ag neem. Ek sal dus soms weier om iets vir julle liggame te gee, sodat dit nie die siel sal keer vir die ontvangs van geestelike kennis nie, want wanneer die liggaam min ontvang, maak dit dat die siel meer ontvanklik kan wees, want sy sal haar menslike swakheid en gebrek aan krag herken wanneer sy nie haar krag van bo ontvang nie. 'n Hardnekkige siel kan ook die regte kennis ignoreer, sy kan in 'n toestand van totale onaktiwiteit verval en slegs aandag aan die liggaam en sy behoeftes gee, in welke geval die liggaam se lyding tevergeefs sal wees. My Liefde sal egter hierdie metode gebruik so lank as wat daar die geringste kans is dat die siel die regte weg sal neem en na My sal draai met haar versoek om hulp, maar 'n toegewyde persoon wat altyd sy vertroue in My sal plaas, sal nie in wêreldse swaarkry gelaat word nie, selfs al sal dit hom ook beïnvloed vir sy eie en sy medemens se ontwil, omdat sy opregtheid van gebed na My moet vermeerder, die verbinding met My moet geleidelik meer dikwels plaasvind, aangesien die behoefte van die tyd dit sal vereis, geestelik sowel as wêrelds. Ek sal vir Myne sorg, en hoe meer hulle in My glo, hoe meer welwillend sal Ek wees, maar selfs My eie sal, tot hul eie voordeel, by tye liggaamlike nood voel. My dikwels wonderbaarlike hulp, My Liefdevolle sorg, sal hulle toenemend nader aan My bring en dus hul krag en geloof versterk. Die naderende tyd sal moeilik wees vir die mensdom en slegs draaglik met 'n sterk geloof in My en My konstante bereidwilligheid om te help. Ek sal nie 'n onhoudbare las op julle plaas nie, Ek sal so gou help as wat julle gehelp wil word en dit bekendmaak deur die vervulling van My wil. Ek wil julle selfsug uitroei, Ek wil hê julle moet sensitief wees vir julle medemens se lot, en as julle probeer om te verander in ooreenstemming met My wil, sal Ek nie toelaat dat julle in die benoudheid van liggaam en siel vergaan nie. Alhoewel die mensdom aan My twyfel en voortdurend My teenwoordigheid bevraagteken, omdat Ek toelaat dat ellende en swaarkry gebeur, sal Ek onmiskenbaar word vir My eie en hulle weer en weer help. So moet elke mens poog om aan My te behoort, in My te glo, m.a.w. My Liefde, Almag en Wysheid erken, om My te vertrou en te voldoen aan My gebod van Liefde. Dan sal hy My teenwoordigheid voel, hy sal in staat wees om homself te oortuig van My Liefdevolle leiding, omdat My Liefde hom sal aangryp en Ek sal sy las namens hom dra, en hy sal lewe, wêrelds, vir solank as wat dit vir hom bestem is, en vir ewig daarna, omdat My eie nooit verlore kan raak of sonder krag wees nie. Hulle sal altyd krag en genade ontvang, Ek sal hulle geestelik en wêrelds versterk en hulle gee wat nodig is vir liggaam en siel, want Ek het die mense My woord gegee dat Ek vir hulle sal sorg soos 'n vader vir sy kinders, en My Woord is die Waarheid, en sal so bly tot in alle ewigheid. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205