BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 381

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Baie moeisame weg omhoog – Aardse beloning 4804 Julle lewenslot is dit wat julle tot verlossing strek. Die opvoeding van ‘n mens tot kind van God sal altyd ‘n lydensweg wees, wat gegaan moet word met ‘n wil wat na My gewend moet wees tot aan die einde, sodat Ek julle kan opneem in My ryk, sodat Ek julle aan My Hart kan druk om julle trou te beloon. En so moet die siele van die Ligryk ook hierdie weg gaan, indien hulle beliggaming op aarde die resultaat moet oplewer terwille waarvan hulle die beliggaming aangegaan het. ‘n Lewe op aarde sonder teenspoed en lyding beperk ook die moontlikhede om ryp te word en is slegs vir diegene beskore wat geen aanstaltes maak om geestelike rykdom te vergaar nie, wie dus slegs aardse doelwitte nastreef, wie hulle aan My teenstander verkoop het, wat aan hul wêreldse ondersteuning gee om hul siele te verloor. Beny daarom nooit mense wie in alles slaag en ‘n luukse aardse lewetjie geniet en wie weinig beproewing het om te verduur nie. Weet dat hulle siele vanaf die begin van hul beliggaming tot aan die einde byna geen vooruitgang sal boekstaaf nie, dat hulle wel lewe, dog ten prooi geval het aan die geestelike dood, dat hulle dus op aarde al die loon ontvang vir dade wat nie die liefde as stimulant gehad het nie, en hul medemens nie in hul nood gehelp het nie. Niks bly die mens onbeloon nie, dog wee, wanneer slegs aardse loon verleen word. Armsalig sal hierdie mense na hul dood die hiernamaals binnegaan en groot sal hulle nood en duisternis daar wees. Verdra alles wat julle opgelê word en vermeerder julle geestelike goedere, wanneer aardse nood op julle druk, sodat julle in die geesteryk beloon kan word en geen gebrek daar hoef te ly nie. Weet dat slegs ‘n weg vol dorings julle na die doel kan lei, dat dit die ware weg is wat baie moeisaam en steil omhoog voer. En as die weg gelyk is, vra vir ‘n vinnige opwaartse gang en om krag om elke moeilike weg te kan gaan. En kyk nie vol afguns na diegene wat hul aardse lewe kan geniet nie, want eens sal hulle bekla word, terwyl julle nog die regmatige loon in vooruitsig het, wat Ek Self aan julle sal gee wanneer julle My ryk sal binnegaan. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205