BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 44

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Gawe om te onderrig - Leeramp 3730 Die gawe om in My Naam te onderrig sal julle ten deel val wanneer julle taak gaan begin. Julle sal julle vervul voel met My Gees en sal dan ook met oortuiging kan spreek, want Ek sal Myself deur julle uiter. Ek sal vir julle die woorde in die mond plaas en tog sal julle verstand ook kan begryp wat julle sê wat julle, deur My Gees gedryf, dan aan julle medemens sal oordra, want dit is die inhoud van My woord wat uit die hoogte tot julle sal kom, uit die ryk van Lig waarvan die Waarheid uitgaan. Daarom sal julle slegs suiwer waarheid versprei wanneer julle in My Naam onderrig. Daar sal gedagtes na julle toe stroom wat julle sal opvang met julle hart en verstand en dit sal julle met innerlike vreugde vervul, omdat julle geestelike leringe wat bomate waardevol is, sal kan versprei, en die liefde, die hart, sal julle aanspoor om aan julle medemens uit te deel wat julle gelukkig sal maak, want hy wat onderrig, sal ryk wees aan kennis en gevolglik sal hy deur My geroep wees vir sy leeramp. Dog moet hy in alle erns teen die valse leraars en profete optree en hulle leerstellings probeer weerlê, in soverre hulle nie met die waarheid ooreenkom nie. Hy mag dus nie vrees dat hy nie teen hulle opgewasse sal wees nie, want daarom is dit nie hyself nie, maar My Gees wat uit hom spreek, en My Gees oortref alle menslike verstand. Sy kan die moeilikste probleme oplos, die grootste dwaling blootlê en weerlê en Sy vind geen teenstander op aarde wat Haar in wysheid oortref nie, maar daar moet vir Haar geleentheid gegee word om te werk deur julle bereidwilligheid, ook teenoor ander wat die leeramp op hulle neem, d.w.s. julle mag julle nie onttrek of laat afskrik, wanneer die wysheid van die menslike verstand julle wil troef om julle uit te skakel of julle leerstellings van krag te ontneem nie. Stel julle daarom slegs innig in verbinding met My en julle sal ook die grootste redenaar kan verslaan, omdat Ek die Een is wat Hom deur julle laat uiter en daar waarlik niemand teen My opgewasse is nie. Laat julle besiel deur die Gees, Sy sal julle korrek lei, Sy sal julle die goeie laat doen en laat spreek en Sy sal julle gedagtes orden, want vir wie Ek ‘n leeramp gee, hom gee Ek ook My hulp om dit korrek uit te oefen, want Ek wil dat die waarheid versprei word, dat die leuens en die dwaling ontbloot word en dat die denke van die mens weer die regte rigting sal ingaan. Slegs deur die waarheid kan die mens salig word, en daarom moet julle, My dissipels op aarde, julleself aan My as draers van die waarheid ter beskikking stel, waar en wanneer Ek julle nodig het. Dit sal julle deur My Gees in julle bekend gemaak word, sodat julle van alle verantwoording om verkeerd te handel, onthef sal wees, want wie hom vir My aangebied het, hom lei en bestuur Ek Self, sodat hy My Wil kan volbring. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205