|
BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE BERTHA DUDDE
Hoofstuk 469
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578. |
|
|
’n Rots (Rome) sal aan die wankel gebring word
5004 Die mensdom sal ‘n groot geestelike skok ervaar, sodat ‘n geleentheid vir hulle gebied kan word om ‘n dwaling in te sien wat hulle tot nou toe as waarheid verdedig het. Ek sal die mense duidelik wys op My Woord. Ek sal ‘n rots laat wankel en die mense sal self kan bepaal wat hulle wil verwerp, My Woord of ‘n “organisasie” wat op die woord gebaseer is. Julle kan slegs een daar laat geld en die oordeel staan elke mens vry. Ek laat dit slegs gebeur in die belang van die mense, sodat hulle kan loskom van ‘n dwang wat die denke en wil onvry gemaak het en so die beslissing van die wil verhinder, terwille waarvan die mens op aarde leef.
Ek sal ‘n rots laat wankel en as die grondvesting aan die wankel gebring is, sal die hele gebou ineenstort, d.w.s. die mense sal hulself nie meer gebonde voel nie, maar sal vry na eie goeddunke kan dink en handel, hulle sal geen mag meer vrees waaragter hulle God vermoed het nie, omdat hulle My nou eers sal herken, Wie sterker is as die mag en nie aan haar kant staan nie.
Dit sal waarlik in ‘n geestelike opsig chaos beteken en aanvanklik sal die dwaling haarself nog wil handhaaf, maar dan sal die Waarheid soos ‘n bliksemstraal verhelder en ‘n fel lig werp op die valse leer en dit sal nie teen die Waarheid kan standhou nie en oral sal daar nou verkondigers van die Waarheid verskyn, ligdraers wat die mense sal aanhoor, ofskoon hulle bitter vyandig bejeën sal word deur die aanhangers van die mag wat skipbreuk gely het.
Ek kondig vir julle mense aan wat gaan gebeur en julle sal dit op die korttermyn kan verwag, maar alles moet sy tyd hê en ook hierdie gebeure wys op die nabysynde einde, want deur sieners en profete is die einde van ‘n groot stad aangekondig. Dit sal ‘n wêreldskokkende gebeurtenis wees, wat egter geestelike oorsake het en ’n geestelike uitwerking moet hê. Hulle sal van My moet getuig, Wie as die ewige Waarheid nooit die onwaarheid kan duld nie en daarteen sal optree, wanneer die tyd aangebreek het. Amen.
|
|
|
|
|