BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 109

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

God se wil om te help, is groter as die nood 3936 Die nood sal nooit groter as God se wil wees om te help nie. Hy weet waarom Hy dit oor julle laat kom, en sodra dit sy doel gedien het, naamlik om julle te motiveer om in die mees innige kontak met Hom te kom, sal Hy dit verwyder en julle sigbaar te hulp kom, want Sy mag is oneindig groot en Sy liefde is eindeloos diep. As julle glo dat Hy julle nie sonder rede wil laat ly nie, dat Hy daardeur slegs julle siele wil bevoordeel, kan julle julleself slegs aan Hom en sy genade oorgee en Hy sal julle help in elke nood en benarde toestand. Maar steeds sal jy die lot van jou siel voorop moet stel. Steeds sal jy in die eerste plek daarop bedag moet wees om geestelik volwasse te word, dit wil sê, om die wil van God te vervul, want slegs om hierdie rede is jy op die wêreld, sodat jy jouself kan vorm volgens die wil van God. Slaan jy geen ag op Sy wil nie, dan sal jy deur lyding daartoe gebring moet word. Maar kom jy Sy wil uit vrye wil na, dan sal jy die leed ook steeds kan verdra, ofskoon jy dit ter wille van jouself, of terwille van jou medemens, op jou sal moet neem. Want gedurende 'n tyd van die geestelike lae vlak waarin die hele mensdom nalatig is in die nakoming van die goddelike gebooie, moet daar ook leed en nood in vergrote mate oor die hele mensdom kom, indien hulle moet verander en die doel van hulle aardse lewe moet nakom. Begryplikerwys sal daar ook diegene wees wat getref sal word, wat die goddelike wil steeds tot rigsnoer van hulle lewenswandel gemaak het, maar steeds sal die nood deur hulle verdra kan word. Steeds sal God se hulp vir hulle duidelik herkenbaar wees, steeds sal Hy Sy liefde vir hulle laat voel en hulle bystaan op grond van Sy almag en Sy liefde wat steeds by Syne kenbaar sal word, want Hy wil hul geloof versterk. Hy wil homself aan hulle openbaar as die steeds hulpvaardige, welwillende Vader wat Sy kinders nie in die nood sal laat wanneer hulle tot Hom roep om hulp nie. En elke aardse en geestelike noodtoestand moet die mense daartoe aanspoor om Hom in hul harte aan te roep, naamlik in gees en in waarheid. Want deur die innige aanroep van God, verbind die mens met Hom en kan hy die krag van Hom in ontvangs neem wat nodig is om sy siel te laat ryp word. En steeds weer sal God homself duidelik uiter teenoor Syne. En wie daarop sal let, sal hulle daagliks en elke oomblik kan oortuig van Sy liefde en sorg en hulle sal Hom loof en prys in hulle hart en Hom dankbaar wees. Want geen nood sal groter wees as die krag en liefde van die Een wat hulle bestuur nie. Steeds sal Hy 'n uitweg ken, selfs wanneer die aardse nood onoorwinlike lyk. Glo daarom in Hom en twyfel nie aan Sy Liefde nie, want Sy sal julle vasgryp en julle nooit meer laat los nie, sodat julle Hom sal herken en deel van Hom sal word en bly tot in alle ewigheid. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205