BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 83

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Wil bepaal die invloed van geestelike kragte 3801 Enige gees na wie julle julself wend, sal mag oor julle hê. Julle eie gedagtes en wil bepaal die magte wat na julle kom en invloed kry oor julle. Julle gedagtes en wil word ten alle tye ondersteun deur geestelike magte, want daar word oor julle geveg in die geesteryk, terwyl goeie sowel as bose magte probeer om julle te wen, maar julle besluit self wie julle siel sal wen. So dra julle 'n groot verantwoordelikheid vir julle siel want julle bepaal haar lot tot in ewigheid. Sodra julle wil goed en regverdig is, sal die opponerende magte beheer oor julle verloor, dan sal die magte van die lig aan julle kant staan wat die voormalige magteloos sal laat. As julle egter vrywillig na daardie magte draai deur gevoelloosheid, onregverdige gedagtes en dade, dan sal die ligwesens van julle onttrek, omdat hulle nie in staat sal wees om julle teen julle wil te beïnvloed nie, en julle sal heeltemal aan die genade van die bose magte oorgelaat wees, wat julle al dieper in die duisternis sal lei, julle gedagtes heeltemal verwar en julle aanspoor in God-opponerende optrede. Sorg dus vir julle gedagtes, wees waaksaam dat hulle nie dwaal nie, dwing julle wil in die regte rigting en weet dat julle altyd ondersteuning sal vind so gou as wat julle toelaat dat selfs die geringste goeie gedagte in julle opkom. Julle is te swak en geestelike magte is altyd bereid om te help. Julle moet hulle die reg gee om julle te help, want volgens die Goddelike wet wat die vryheid van wil beskerm, mag hulle nie optree sonder julle toestemming nie. Die teenoorgestelde krag is ook nie in staat om julle wil te dwing in bose dade en gedagtes nie. Hulle kan ook net in werking tree wanneer julle julleself oorlewer aan hulle deur die verkeerde rigting van julle wil. Gebruik julle wil korrek, streef net na die goeie in julle gedagtes en aksies, en keer julle wil na God, en julle sal 'n merkbare versterking van julle siele ervaar, julle sal graag liefdeswerk wil doen; julle sal doen wat goed is en die bose verafsku, want dan sal julle krag ontvang om julle wil in werking te sit. Deur die liefde sal julle ook in bewustheid groei, julle sal Jesus Christus erken, die Goddelike Verlosser, as die toonbeeld van liefde, en julle sal nooit weer wegdraai van Hom nie, maar versterk word deur Sy genade, omdat al die goeie geeste nou kan werk om julle vir ewig vir God se koninkryk te wen. Gebruik net julle wil korrek en sukses sal julle s’n wees. Verwyder julle van die geestelike magte wat julle wil verlei deur die verkeerde gebruik van julle wil. Streef na God, na die goeie, en leef in liefde, en julle sal ook vrygestel word van alle verantwoordelikheid, want vanaf die oomblik dat julle wil in die regte rigting gerig is, sal julle onderhewig wees aan die invloed van stralende geestelike wesens en sal julle in staat wees om julle sonder bekommernis aan hulle toe te vertrou. Streef na God en julle sal Hom bereik, julle sal een word met Hom op aarde of eendag in die ewigheid, want julle wil het in volledige vryheid vir Hom besluit. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205