BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 42

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Eet My vlees 3728 Maak kontak met My in die gees en julle sal in staat wees om te trek uit die bron van die lewe, julle sal in staat wees om julle te bevredig met die brood van die hemel, julle sal krag ontvang en sal nie meer hoef honger te lei nie, ten spyte van julle aardse swaarkry, want liggaam en siel sal versterk word wanneer julle My Woord sal aanvaar, die brood van die hemel en liggaam en siel sal lewe, die voormalige so lank as wat Ek bepaal het, maar die laasgenoemde vir ewig. Julle moet slegs die siel voed, en haar voorsien van die voeding wat haar lewe verseker, aangesien 'n lewelose siel in 'n lewendige liggaam jou ondergang is, so gou as wat jy jou lewe op die aarde laat vaar, omdat 'n dooie siel sonder krag is, maar nie sonder gevoel nie, en sal ondenkbare pyn ly in haar dooie toestand. Daarom, maak dat sy lewe, laat haar nie die ewigheid ingaan in 'n dooie toestand nie, neem sorg dat sy sal lewe en in staat sal wees om aktief te wees in die hiernamaals, dat sy vol van krag sal wees en dus geluksalig. Die lewe van die siel vereis 'n konstante toevoer van voedsel, van geestelike voedsel, sodat sy kan sterk word en in staat sal wees om te werk. As die gewer van geestelike voedsel, bied Ek dit voortdurend aan julle en wag vir julle bereidwilligheid om dit te ontvang. Ek nooi julle voortdurend om nagmaal saam met My te neem om My Woord te ontvang, My vlees en My bloed, om julle te voed met kos wat die ewige lewe sal verseker vir julle siele. Julle moet hierdie oproep volg, julle moet kom met honger harte en julle laat voed en verfris deur My. Julle sal My gaste wees, wat alles van My sal ontvang wat julle siele nodig sal hê om te lewe. Julle moenie My ete geringskat en dit omseil nie, en die kos onaangeraak los wat deur My Liefde aangebied is nie. Julle moet altyd uitkyk vir kontak met My sodat Ek julle kan oorlaai met geskenke, dus moet julle My geskenke begeer en dankbaar ontvang, want Ek kan julle nie iets gee as julle niks wil hê nie, omdat My voedsel, die brood uit die hemel, inderdaad heerlik is en nie gegee kan word aan diegene wat dit nie wil hê nie. Julle harte moet julle dring na My, julle moet kontak soek met My en 'n beroep doen op My voedsel vir julle siele. Julle moet heeltemal bewustelik na My toe kom en nagmaal met My wil hou. My Woord wat Ek met liefde vir julle bied, is geestelike voedsel en versterking wat Ek met My Krag geseën het, en is dus lewegewend vir elkeen wat dit geniet met verlange na My en My Liefde. Sy begeerte sal vervul word en dit sal hom weer en weer aanspoor na My, want iemand wat eenmaal My brood uit die hemel geproe het, iemand wat homself een keer verfris het by die bron van My Liefde, sal herhaaldelik terugkeer daarna, hy sal nie langer kan lewe sonder kos vir sy siel nie, hy sal 'n konstante gas aan My tafel wees en Ek sal altyd en vir ewig in staat wees om vir hom die nagmaal aan te bied en sy siel sal lewe, sy sal die dood oorkom het en sal nooit weer kan neerdaal na die toestand van dood nie, want My voeding verseker haar ewige lewe, soos wat Ek belowe het met die woorde: "Wie My vlees eet en My bloed drink, sal die ewige lewe hê." Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205