BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 22

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Waarheid - Oordrag uit die koninkryk van lig 3702 Die lig skyn van bo, die lig kan nooit van onder af kom nie, dit kan altyd net in die afgrond inskyn, en duisternis kan nie oorgedra word na die aarde vanaf die sfere hierbo nie, dit kan net altyd kom uit die afgrond van die koninkryk van duisternis, waar in teenstelling met die koninkryk van lig, slegs donker wesens woon aan wie die lig eerste gestuur moet word. Geen geluk of saligheid sal in die duisternis gevind word nie, terwyl alles in die koninkryk van lig salig aktief is en hierdie aktiwiteit gaan hoofsaaklik oor die verspreiding van lig. Lig is waarheid, lig is die erkenning van die ewige Godheid, die kennis van Sy Wil, van Sy werk. Verder is lig kennis van die verband tussen alle sigbare dinge, van die verhouding tussen die skeppings met hul Skepper, lig is die kennis van die betekenis en doel van God se werk, die kennis van die taak en doel van alle geestelike wesens. Lig is die erkenning van die ewige waarheid van God. Hierdie kennis kan slegs van bo gestuur word na die wesens op die aarde, sowel as aan die gevalle geeste aan die anderkant van die koninkryk wat beheer word deur God, waar alles geïnspireer is deur die liefde, en deurdring deur God se krag. Hier is die oorsprong van die Waarheid, van die regte kennis, en nie in die afgrond waar, as gevolg van die gebrek aan krag en lig, die verspreiding van die waarheid onmoontlik is, waar die geestelike wesens se krag slegs lê in die strooiing van valsheid en omdat hierdie krag voortspruit uit die owerste van leuens wat die waarheid wil vervang, en wie daarom ook God wil vervang. Waar die waarheid geleer word, moes dit ook van bo af ontvang gewees het, dit moes ontstaan het uit die koninkryk wat vol lig en krag is. Die ontvanger van die waarheid moet daarna streef om opwaartse vordering te maak, sy gedagtes moet op God gerig word, dus na die goeie, sy wil en sy optrede moet geregtigheid toon, en die regte verhouding met God moet tot stand gebring word deur diep, nederige gebed, dan sal lig afvloei vanuit die koninkryk van lig, want elke person se goeie wil word geneem en gebruik vir die mense se geestelike vordering deur die wesens wie se enigste aktiwiteit bestaan uit die vrystelling van die gebonde geeste, die onkundiges en dus diegene wat in duisternis is, en dit kan slegs gebeur deur middel van die oordrag van lig, van die suiwer waarheid van bo. Sodanige wil word nooit geïgnoreer nie, maar 'n mens kan ook nie teen sy wil in die waarheid gelei word nie. As gevolg van die meeste mense se God-opponerende wil, word die aarde verswelg in die diepste duisternis. Tog flikker lig oral, omdat die ligwesens die duisternis oral beveg. Elke menslike hart wat sy vrae in die ewigheid instuur met die begeerte vir lig, om duidelikheid te verkry oor God, oor die betekenis en die doel van die aardse lewe, maak homself, deur sy gedagtes, ontvanklik vir hierdie wesens wat aan hom volledige verligting kan gee, wat ook onmiddellik 'n klein liggie in hom laat ontbrand, wat sy gedagtes in die regte rigting lei, wat probeer om hom te beïnvloed om al hoe meer met die geesteryk te kommunikeer. Dus skyn daar strale van die lig oral in die geestelike duisternis oor die aarde, want God, die ewige lig, is altyd bereid om dit te stuur in elke hart wat gereed is om dit te ontvang. Daarom volg dit dat God ook altyd sal sorg vir die verspreiding van die suiwer waarheid, want dit is Sy doel om elke geestelike wese ten volle te verlig, om die duisternis heeltemal te verdryf en die lig in die koninkryk van die duisternis in te bring, om ook 'n verandering te bring oor die geeste daar, sodat hulle ook in staat sal wees om eendag die toestand van saligheid te bereik, wat die suiwer waarheid noodsaaklik maak, die lig van die hemel, wat alle duisternis verdryf. Die lig skyn van bo en slegs waarheid kan van bo kom. Daarom moet die mens noodwendig na bo streef, ten einde lig in oorvloed te ontvang, want hoewel die lig op die aarde skyn, kan dit slegs mense raak wat hul gewillige harte ophef na God, en deur te lewe in ooreenstemming met God se wil, en hulleself vorm tot 'n houer vir die ontvangs van Sy lig, die suiwer waarheid. Dan sal die Ewige Waarheid egter Self daar werk en die waarheid versprei sonder einde en die mens se hart met Sy lig deurdring en alle geestelike duisternis verdryf. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205