BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 298

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Hou vas aan My Woord: “Kom almal na My toe” 4599 Houvas aan My Woord en kwel julle nie en lê dit nie spitsvondig uit asof dit anders verstaan kan word as wat julle in die hart voel nie. Julle sal steeds troos en krag kan put uit My Woord en gevolglik hoef julle nie in angs en sorge te leef nie, inteendeel, julle sal dit te alle tye kan vermy, indien julle My tot julle laat spreek. As Vader van My kinders is Ek van alles op hoogte wat hulle besighou en wat hulle bedruk en afwagtend staan Ek tersyde totdat My kinders My vol vertroue sal nader en My vra om bystand. Ek weier hulle nie wat hulle afsmeek nie, op elke bange vraag het Ek ‘n antwoord gereed en Ek herhaal wat Ek gesê het toe Ek op aarde gewandel het: “Kom almal na My toe wat uitgeput is en onder laste gebuk gaan”. Laat julle nie terneerdruk deur wêreldse sorge wat hulle vanself weer in niks oplos nie, dink veeleer slegs aan julle siele wat steeds krag sal ontvang, wat deur My Woord vanuit My oorgebring word, om welke rede die opname van My Woord vir julle die allernoodsaaklikste is, wat julle nie agterweë mag laat nie. En daarom laat Ek so dikwels nood en leed oor julle kom, omdat Ek Wil hê dat julle van My Woord die krag sal ontleen, sodat julle siele versterk kan word. Ek wil dat julle ‘n ewigdurende verbinding met My sal onderhou, dat julle My nie buite spel plaas en die wêreld op die voorgrond laat tree nie. En as julle in gevaar is, nader Ek julle in die vorm van leed en teëspoed. En laat My dan tot julle spreek, want Ek wil Woorde tot julle spreek wat julle waarlik baie krag en troos sal gee en vir julle ‘n bewys moet wees van My teenwoordigheid, naamlik dat Ek op hoogte is van julle nood. My Liefde wil net dat julle uit jul eie na My toe kom, om julle vertroue te voel, wat My gelukkig sal maak en Ek sal julle al My Woorde in herinnering bring wat Ek tot die mense gespreek het op aarde, wat geestelik en aards in dieselfde nood was. En julle sal My in My Woord herken, omdat julle aan die toestuur van krag, die Goddelike oorsprong sal bemerk en dus sal julle ook vasstaan in die geloof, waartoe Ek julle wil help deur My Woord. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205