BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 542

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Die gang van die sielspartikeltjies in die materie - Bewustelike werk aan die siel 5198 Onder materie is geordende geestelike substansie te verstaan, wat weer geestelike substansie in hulself berg wat gehou word om die ontwikkelingsgang te gaan, volgens die heilsplan van Ewigheid. Hierdie geestelike substansies, wat deur die materie soos deur uiterlike omhulsel gevange gehou word, verenig hulself tydens die ontwikkelingsgang met steeds gelyke substansies en kan beskou word as sielspartikeltjies wat weer die afsonderlike skeppingswerke bevolk. In elke skeppingswerk, hetsy die vaste materie, die plante- of diereryk, is sulke sielspartikeltjies dus aanwesig, wat hulself ook weer wil aaneensluit om dan ‘n geheel te vorm in ‘n nuwe uiterlike gedaante, wat steeds meer en meer ooreenkoms kry met die menslike vorm. ‘n Eindelose lang tyd verloop totdat alle sielspartikeltjies die hele skepping deurloop het en saamgekom het om nou, as menslike siel, weer ‘n uiterlike vorm te betrek, aan wie ‘n duidelike opdrag gegee word om totale onafhanklikheid te bring aan elke uiterlike omhulsel. Die menslike liggaam is dus nou die uiterlike omhulsel wat die siel omsluit en het nou die taak om die gees wat hy bevat, tot rypheid te bring. En die rypwording geskied nou op die manier, dat die mens in vrye wil - die teken van sy goddelike oorsprong - trag om elke sielesubstansie met die korrekte orde uit God vertroud te maak, dit wil sê om alle karakteristieke eienskappe van die ontelbare klein sieledeeltjies op ‘n grondslag, wat vir God welgevallig sal wees, te bring, dus om elke neiging na God te rig. Al die verlange wat van God af weg gerig is, moet verander word in ‘n gevoel om na God te strewe en dit is die bewustelike siele-arbeid, wat die mens tot stand moet bring tydens sy lewe op aarde. Dit moet eintlik so begryp word dat alles wat die siel nog uit haar vroeëre beliggaming aankleef, afgelê moet word; dat dierlike drifte dus oorwin moet word en so ook moet die verlange na die materie gedood word. Want al hierdie aan drifte stam uit die voor-ontwikkeling af en hang die siel nog ten seerste aan as ‘n merkteken van die ontwikkelingsgang van voorheen. Alles wat verskynsels is uit voorliggende tye moet afgelê word, indien die positiewe ontwikkeling moet voortgaan, en alles sal nagestreef moet word wat die voortskrydende ontwikkeling duidelik merkbaar laat word, naamlik geestelik-goddelike eienskappe soos nederigheid, sagmoedigheid, geduld, barmhartigheid, vredeliewendheid en regverdigheid. Want al hierdie eienskappe kom voort uit die liefde, wat in die aardse lewe tot die hoogste ontplooiing gebring moet word Hiermee is ‘n baie duidelike riglyn gegee vir die opdrag wat die mens op die aarde het, want God se wil word daardeur geopenbaar aan die mense deur Sy Woord. Die siel is as’t ware nog ongeordende gees wat tot ordening gebring moet word, waartoe sy haarself egter kan beweeg, omdat sy haarself in die stadium van die vrye wil bevind. Sy kan haarself wel orden, maar word nie daartoe gedwing nie. Sodra as wat daar egter ordening kom, kry die Gees uit God toegang, wat nie deur ‘n chaos van drifte en ongeordende substansies kan deurdring nie; of beter gestel: Hy mag nie self nie ordenend ingryp wanneer die wil ontbreek nie. Die ordening word nou tot stand gebring wanneer die afsonderlike eienskappe, wat spesiaal op die voorgrond getree het, wat ‘n vorige beliggaming gekenmerk het, omgesit word in die teendeel. Want alle gees wat hulself in die begin van ’n ontwikkeling bevind, is onvolmaak en die volmaakwording is die sin en doel van die beliggaming. Dus kan die eienskappe wat nog uit die vroeëre beliggaming herkenbaar is, nooit met die goddelike ordening ooreenstem nie, maar moet omgesit word in die teendeel tot slegs liefde, goedheid, nederigheid, sagmoedigheid, geregtigheid en barmhartigheid, wat die karakter bepaal van die mens en voortekens is van die nagestreefde voltooiing; totdat die goddelike ordening te siene is en die siel van die mens nou haar doel bereik het en dan haar liggaamlike, materiële uiterlike vorm kan verlaat; om as geestelike wese nou opwaarts te strewe, egter in die besit van lig en krag wat haar vooruitgang in die hiernamaals verrassend vinnig bevorder. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205