BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 43

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Kerk van die Heer - die geloof - Die rots 3729 Die ware kerk van die Heer bestaan nie uit die aanhangers van die een of ander geestesrigting of organisasie nie, maar alleen uit die wat ‘n lewende geloof besit. Geloof is God se voorwaarde vir die mens om aan die kerk van Jesus te kan behoort, daarom sal Sy kerk ook oral kan bestaan, dit sal oral wees waar mense lewe in die geloof in Jesus en deur Hom ook ‘n lewe lei wat die navolging van Jesus genoem kan word, wat ooreenkom met die Wil van die God, Wie as Jesus op aarde gelewe het, om Sy Wil aan die mense te openbaar deur Sy Woord, en Wie deur Sy lewe op aarde ‘n lewende voorbeeld was van Sy Woord. Wie diep gelowig is, sal ook God se gebooie onderhou, hy sal wandel in die liefde en sal homself daardeur omvorm tot ‘n kind van God. Hy is dan lid van die kerk van Jesus en daarom ‘n kandidaat vir Sy ryk. ‘n Diep geloof en ‘n lewe in liefde het as resultaat die werking van die Gees van God in die mens en daarom sal die kerk van Jesus vir altyd met Sy Gees vervul wees, sal slegs daardeur sal sy die ware en juiste prediking hê, sal sy wysheid kan leer en die volle krag van die geloof besit, d.w.s. sal ook ander mense kan oortuig van haar waarde en haar werk om God se Koninkryk aan die wêreld te verkondig volgens Sy opdrag, op voorwaarde dat hulle gewillig sal wees. Slegs hulle wat van goeie wil is, sal dit egter insien, terwyl haar waarde vir die ander verborge sal bly, want hulle weet niks van die eienskappe van die kerk van Jesus nie, en sal ook nie tussen reg en verkeerd kan onderskei nie. Wêreldse organisasies wat egter daarop aanspraak maak om die kerk van Jesus op aarde te wees, soos deur Hom genoem, verteenwoordig normaalweg slegs die uiterlike voorkoms, maar nie die wese nie. Hulle onderrig wel die Woord van God, maar slegs die lewende geloof gee Sy Woord die regte betekenis en die regte waarde aan die menslike siel. Die lewende geloof kan dus in elke kerklike organisasie aanwesig wees, soos wat dit egter ook in elkeen kan ontbreek, maar slegs hulle wat hierdie lewende geloof hul eie noem, is volgelinge van Sy kerk. ’n Lewende geloof vestig aanvanklik die regte verhouding met God deur dade van liefde, dit laat die gees ontwaak in die mens, wat hom sal leer en dan sal die mens duidelik en in geheel die wese van die kerk van Jesus kan verstaan, hy sal dan feitelik kan onderskei tussen die Wil van God en die wil van die mens onder dekmantel van die Christelike geloof. Dan behoort hy aan die kerk van Jesus, wat geen ander naam benodig nie, en wat geen uiterlike kenteken het as slegs die doeltreffendheid van die krag van die gees, wat ook uiterlik herken sal kan word deur ‘n lewenswandel in liefde en wysheid. Wanneer die mens ‘n volgeling is van hierdie kerk, sal hy ook tot die einde toe getrou wees, omdat enigeen met ‘n lewende geloof, ook die lig sal hê wat ewig skyn. Hy sal in waarheid lewe en sal ook nou in staat wees om ander te help om te verstaan, omdat hy deur die gees in homself geïnspireer word om dit te doen. Sy geloof sal onwrikbaar en dus soos ‘n rots wees wat alle storms die hoof kan bied, en die poorte van die hel sal niks teen so ‘n geloof kan doen nie en sal nooit die kerk van Jesus kan skud nie. Net soos wat Hy belowe het, is Sy kerk onoorwinlik en sal vir ewig so bly. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205