BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 482

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Die werksaamheid van Satan–Ek is die goeie Herder 5038 Ek wil julle 'n teken gee, waaraan julle sal herken wie die een is wat tot julle spreek; 'n teken wat onweerlegbaar is, sodat julle ook My direkte werksaamheid kan herken. Maar julle sal op alles moet let wat oor julle kom, want Ek werk steeds binne die grense van die natuurlike, sodat julle nie in geloofsdwang beland nie, maar sodat dit vir julle tog maklik sal wees om te glo. Dit is My wil dat julle in die vaste oortuiging leef dat julle die suiwer waarheid ontvang. Daarom wil Ek julle help waar julle geloof in gevaar is, waar twyfel in julle harte opkom, waar julle swak word deur die invloed van die satan. Hy het weliswaar groot mag, maar dit het nooit betrekking op Myne nie, wat in My Liefde die veiligste beskerming teen hom het. Indien julle dus Myne is deur julle wil en julle gesindheid, dan sal julle hom ook nie meer hoef te vrees nie. Want slegs oor die besluitelose en sy aanhangers het hy vir solank mag, totdat hulle My om hulp aanroep. As Ek Myne nie teen hom sou beskerm nie, dan sou My Liefde of My Mag waarlik gering gewees het. Kyk om julle heen en let op hoe hy werk. Waar die wêreld bo My geplaas word, waar die verlange na die materie oorheers, waar geen liefde teenwoordig is nie, daar is hy oral heerser en bring hy die denke van die mense in verwarring. Maar waar dit duidelik sigbaar is dat julle by My wil wees, waar Ek die doel is, waar die materie geringgeskat word en die mense daarna streef om My wil te vervul, daar is My gebied. En daar het die Satan sy mag verloor, ofskoon hy bly poog om soos 'n wolf binne te dring wie My van My skape wil beroof. Maar Ek is die goeie Herder. Dink aan hierdie woorde van My: "Ek is die goeie Herder". Glo julle dat Ek My skape aan My vyand sal oorlaat? Glo julle dat Ek sal toesien dat hy binnedring in My skaapkraal om verwarring te stig onder My kudde? Dan sou Ek geen goeie Herder gewees het nie en sou julle moes twyfel aan My Woord. Selfs die verlore skape probeer Ek terug te wen, hoeveel te meer sal Ek nie hulle wat Myne wil wees, teen die vyand beskerm nie. Die mag van satan is wel groot, maar My Liefde is groter as dit. Dus is daar ook 'n grens gestel aan sy mag, om welke rede julle, wat na My Liefde verlang, hom nie hoef te vrees nie. Julle bepaal self, deur julle begeerte, die heer aan wie julle wil behoort. Alles wat julle begeer wat nog aan hom behoort, maak julle ook tot sy knegte. Streef egter vir My en My ryk na, dan is julle Myne en sal dit bly tot in ewigheid, anders sou My Liefde en My Mag waarlik begrens gewees het, as Myne nie daarop kon vertrou in elke geestelike en aardse nood nie. Ek is die goeie Herder en het My lewe gegee vir My skape. Vergeet hierdie Woord nie en julle sal altyd weet dat julle deur My behoed sal word en My teenstander nie hoef te vrees nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205