BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 158

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Twyfel aan die bestaan van God gedurende die eindtyd 4069 Buitengewone skerpsinnigheid word benodig om wetenskaplik bewys te lewer dat die bestaan van God betwyfel of ontken kan word. En hierdie poging sal onderneem word om hierdie groot probleem wetenskaplik op te los. Die vraag: Is daar ’n God? Dit is ook ‘n teken van die eindtyd, naamlik dat die mensdom haar standpunt inneem teenoor hierdie belangrikste vraag, egter veel meer in ‘n negatiewe sin, aangesien hulle bereid is om deel te neem aan hierdie omstrede kwessie en hierdie tipe redevoering, want hulle geloof, indien nog aanwesig, is baie swak en slegs die geringste rede is voldoende om hulle te laat wankel. Bestaan daar ’n God? Geen vraag is belangriker nie en op voorwaarde dat dit ernstig gevra word deur soekende mense, is Ek bereid om aan hulle helderheid te gee, sodat die soekende waarlik tevrede sal wees met die insig wat aan hom toegestuur word en wat hy nou ook oortuigend sal kan verdedig. As die vraag egter nie deur soekendes gevra word nie, maar deur beterweterige mense, wat slegs ’n antwoord aanvaar wat hulle pas, wat nie wil bewys dat Ek bestaan nie, maar eerder dat Ek nie bestaan nie, hulle sal nooit ‘n waarheidsgetroue resultaat behaal nie, ondanks vele skynbaar steekhoudende bewyse. Hulle behoort aan die teenstander wat homself op die troon wil verhef en My verdring. En dit sal die begin van die einde wees, want volgens die wet van ewigheid sal Ek My teenstander sy krag ontneem wanneer hy sy toegestane grense oorskry, wat die geval sal wees wanneer hy sal poog om My heeltemal uit die gedagtes van die mense te verdring. Die sal ’n moeilike stryd wees wat oor My gestry sal word, in heftige bewoording sal mense Myne probeer oortuig dat hulle spookbeelde najaag, godsdienstige dogmas en leerstellinge sal punt vir punt afgekraak word en mense wat nie heeltemal standvastig is nie, sal geleidelik die onderspit delf, want die teenstander weet hoe om sy woorde effektief te gebruik. Omdat dit die meeste mense aan kennis ontbreek, omdat hulle geestelik blind is, kan hulle nie die teenstander se dwaling ontdek nie, maar hulle kan ook nie die waarheid in hulself soek en vind nie. En hulle sal onseker word en val, as hulle nie in die laaste uur by My sal aansluit nie, as hulle My nie om verduideliking vra nie, wat Ek met groot graagte aan enigeen sal verleen wat vra, op voorwaarde dat hy van goeie wil is en soek na wat reg en eerlik is. Enigiemand wat egter op homself vertrou, wat hierdie mees belangrike probleem met die verstand wil oplos, sal in die duisternis verdwaal, omdat hy ’n misleidende lig najaag, hy glo die oortuigende woorde van die geleerdes van die wêreld en bewonder hulle skerpsinnigheid en hulle gevolgtrekkings, dus gee hy My op en oordeel homself. Omdat Ek van ewigheid af op hoogte was van hierdie stryd, omdat Ek die swakke wil help, so ook diegene wat My soek, maak Ek hulle al vertroud met die waarheid en wie moeite doen vir hierdie waarheid, wie hulle waardig maak om dit te ontvang en in vrye wil daarna strewe, sal alle skerpsinnigheid van die wyses van die wêreld oortref, hy sal kundig word, hy sal krag ontvang om te oordeel, sy gees sal verlig word en niks sal sy geloof en sy oortuiging van hom kan wegneem nie, want hy sal deur My Self onderrig word en sal die bewys hê dat Ek bestaan en dat Ek al My skepsele wil wen vir die ewigheid. Hy sal My ook trou bly tot die einde toe. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205