BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 157

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Lot ooreenkomstig die wil - Voorgeskrewe lewensweg 4065 Alle weë is vir julle vooraf bepaal, ook al glo julle dat julle dit self gekies het. Julle bepaal weliswaar skynbaar julle lewensweg, julle kan dit soms volgens julle wil beplan, maar Ek het hierdie wil vanaf ewigheid geken en daarmee rekening gehou, en dus is julle lot in ooreenstemming met die wil, d.w.s. julle lewe ontwikkel sodanig dat julle wil homself na My kan rig en oorvloedige geleentheid kry om homself aan My oor te gee. Welke keuse die wil egter maak, is geheel en al jul eie aangeleentheid en Ek dwing dit nie af nie, anders sou julle in die eerste plek nie eens nodig gehad het om die lewensweg te moes gaan nie, indien En vir My volmaakte wesens deur dwang sou verskaf nie. My enigste doel is om die gees op aarde in staat te stel om die hoogs moontlike sielerypheid te bereik, maar stuit van alle kante teen weerstand Maar die mense kan egter niks aan die verloop van hul lewens verander nie en moet hulself dus aan alles onderwerp indien hulle geestelike voordeel wil bereik. Alle weerstand daarteen, elke klagte en gebrom sal jul positiewe gevolg vir julle siel verminder, omdat dit nog getuig van ’n wil wat My teenstaan en ’n uiterste geringe besef van Hom, Wie aan julle jul lewe gegee het. Want as julle My as die ewige Liefde sou herken, dan sou julle ook geweet het dat Ek julle nie sal laat ly tensy dit nodig is vir die redding van jul siele nie. Dit is waarom julle moet ly en verdra, en julle aardse lewe in My hande plaas, elke dag kommerloos lewe, maar My nie uit julle gedagtes uitsluit nie, dan sal Ek julle lei, en julle lewe sal voorwaar nie tevergeefs wees nie. Julle sal My eendag bedank vir die moeilike ure en dae, omdat dit julle siele meer bevoordeel het as kalm, sorgelose dae. Ek weet dit, Ek weet wat die mate van jul sielerypheid is, Ek ken julle wil, julle swakhede en julle geloof en Ek laat alles gebeur sodat geen dag onsuksesvol geleef hoef te word nie, sodat julle binne die kortste tyd volwasse kan word en nog op aarde julle doel bereik. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205