BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 280

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Vergelding - Sonde en versoening 4547 Die God van geregtigheid sal alles herstel, en so sal die gedrag van die mensdom inderdaad versoening vind, maar nie altyd op die wyse wat julle mense as reg beskou nie. God se wysheid herken mense se swakhede, hul morele graad van volwassenheid en die siele se onvolmaakte toestand, dus maak Hy soms gebruik van middele wat die teenoorgestelde tot gevolg kan hê, omdat die mens self strewe na die afgrond, so lank as wat hy voordeel daaruit verwag. Gevolglik moet hy eers probeer om hom vry te maak van die aardse drange, anders sal die onreg bly groei en God sal dinge al hoe meer moet balanseer, wat dui op uiters moeilike tye op die aarde en 'n dikwels ondraaglike lot aan die anderkant. Daar moet vir elke onreg versoening gedoen word, tensy die Goddelike Verlosser die skuld op Homself sal neem en dit verlos deur Sy kruisiging, wat egter totale toewyding aan Hom veronderstel, asook die wil om ‘n lewe te lei volgens Sy gebooie. In daardie geval sou die mens reeds 'n vlak van verbetering bereik het, wat hom verseker van vergifnis vir sy sondes. Enigeen wat nie glo in Christus se daad van verlossing nie, moet onvermydelik self op aarde of in die hiernamaals vergoed vir sy skuld. Die wêreld is egter ondenkbaar vasgevang in sonde, gevolglik is die aardse nood so onbegryplik groot en bring die een ongeregtigheid na die ander voort. Iemand wat dit herken en dit verafsku is nie meer deel daarvan nie, maar hy sal ly as gevolg daarvan, want elke lig-begerende persoon ervaar duisternis as pyn. Die uur van die oordeel is egter nie meer ver nie en vergelding is onvermydelik. Daarom moet julle mense nie twyfel aan God se geregtigheid nie. Menslike wil sowel as Satan se aktiwiteite moet vrye teuels gegee word, sodat mense hul ware geneigdheid kan toon, sodat 'n wilsbesluit gemaak kan word, wat goed of sleg kan wees, en goed en boos moet dus gesien word om dit te ondersteun of om dit te verafsku. Moet egter nie dink dat vergelding sal versuim om te realiseer nie, want vroeër of later sal die dag kom wat elke persoon homself sal moet regverdig vir sy gedagtes, bedoelings en optrede, en hoe nader dit aan die einde kom, hoe duideliker sal die donker magte woed en dus ook die aanslag teen die regverdiges, wie terugkrimp van die duiwels in menslike vorm en God aanroep om geregtigheid. Vergelding sal egter wel realiseer. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205