BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 318

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

God se wil: Die rigsnoer vir die lewe 4646 Wie My woord nie as rigsnoer vir sy lewe neem nie, sy weg sal nie reg wees is. Want dan gaan hy teen My wil in en hy hou hom nie aan My gebooie wat deur My woord aan hom bekend gemaak is nie. As julle My wil wil nakom, moet Ek dit op die een of ander manier aan julle meedeel. En Ek sorg ook daarvoor dat julle die kennis daaroor kry. Dit is egter afhanklik van julle wil of julle dit wil aanneem of afwys. Elke woord van My moet julle as riglyn dien en dit is waarlik nie moeilik om volgens My wil te lewe nie, want My juk is sag en My las is lig. Ek verlang niks van julle wat onuitvoerbaar sou wees nie, maar daar bestaan 'n hindernis wat ook maklik oorkom kan word, naamlik jou wil wat homself geheel en al moet onderwerp aan My wil. En as jou wil nog nie in My wil opgegaan het nie, sal julle geweld moet gebruik, dan sal julle die hemelryk na julle toe moet trek. Dan sal julle 'n innerlike stryd moet voer om die wil, wat nog van My afgekeer is, te verander in 'n wil wat volledig aan My ondergeskik is. En dan sal dit maklik wees om alles te doen wat Ek julle deur My woord gelas het om te doen. Ek kan nie afwyk van My voorwaardes om die sielerypheid te verkry nie, maar Ek maak dit maklik en gee aan julle die krag om hieraan te voldoen. Maar julle sal daarvan moet kennis neem en julle nie innerlik teen My vereistes verset nie. Julle sal My gebooie julle eie voorneme moet maak. Uit vrye wil sal julle jul bes moet doen om in liefde te lewe en gevolglik sal ook alle gebooie dan vervul wees wat Ek vir julle gegee het vir die tydperk van julle aardse bestaan. My woord moet die grondslag van julle lewenswandel wees, dit is alles wat Ek van julle verlang. Maar dit beteken om kennis te neem van My woord. Dit vra 'n innerlike lewe, deurdat julle julleself sal besighou met geestelike vrae waarby julle jul standpunt sal moet bepaal ten opsigte van dit wat Ek van julle verlang. Julle sal daarom nie van dag tot dag gedagteloos kan voortlewe, indien julle die doel wil bereik nie. Julle sal julleself in gedagtes moet besighou met die doel van julle aardse lewe en julle taak en julle sal kritiek moet uitoefen op julleself in hoeverre julle die lewenstaak vervul het wat vir julle gestel is. En julle sal ter vergelyking dan steeds My woord voor oë moet hou. Want My woord gee aan julle alle riglyne en sal julle steeds op die regte weg wys, die weg wat na die doel voer, na die vereniging met My, julle God en Vader van ewigheid. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205