BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 270

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Verwerping van die Goddelike Woord is ’n onmiskenbare teken van ’n lae geestelike vlak 4520 Dit sê baie dat julle, My dienaars op aarde, min belangstelling vind wanneer julle My Woord aan mense bring as 'n geskenk van julle God. Julle wat geestelik ontwaak is, wat kontak maak met My in gedagte en deur dade van liefde, julle weet en glo dat Ek tot julle spreek, daarom bied julle My Woord aan as die Woord van God. Gevolglik besef julle ook hoe ver mense hulself van My gedistansieer het, dat slegs weinig My as die Skepper van die Woord herken, dat mense nie glo dat Ek Self direk met hulle praat nie en hulle aanvaar dus nie hierdie onderrig nie. Hulle herken nie die stem van die Vader en Skepper van ewigheid nie. Dit is 'n onmiskenbare teken van mense se lae geestelike vlak. Wat julle, My verteenwoordigers op aarde, aan hulle gee word verwerp, en wat aan hulle gegee word in die plek daarvan deur diegene wat hulself My verteenwoordigers noem, selfs al is hulle nie geroep deur My nie, word aanvaar as die suiwer waarheid en word met ywer verdedig, wat egter vermors word op valsheid en leuens. Enigeen wat die suiwer waarheid ken, ken ook die geestelike duisternis van diegene wat My Woord verwerp, selfs al ag hulle hulself as gretige dienaars. Hulle het My nog nie herken nie, maar wil van My getuig. Hulle wil My skape lei en ken self nie die regte pad nie, hulle wil onderrig gee, maar is self onkundig, en terselfdertyd is hulle so arrogant dat hulle hul nie laat onderrig nie, selfs wanneer Ek hulle konfronteer in die Woord. Dus, as hulle nie My Woord herken nie, sal hulle My ook nie herken nie. Dit volg dus dat die tyd van die einde aangebreek het, want die mensdom kan nie teruggelei word na My deur enigiets, as hulle nie kennis neem van My Woord van Bo nie. Daar is geen ander manier wat Ek Self met mense kan praat as deur julle mond en My eie nie. Dit wil sê, diegene wat na My streef uit hul eie vrye wil, wat hulle gedagtes dikwels tot My hef, sal ook My Stem herken. Hulle sal weet watter een van hul medemense by Myne behoort, want diegene wat My Woord verwerp en dus vir My, is My teenstander se kinders, selfs al noem hulle hulself My dienaars, want My gekose dienaars herken My en My Woord, en is dus nou verenig met My, terwyl die ander hulle toenemend sal distansieer van My as hulle nie aanvaar wat Ek aan hulle bied as 'n spesiale geskenk van genade nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205