BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 66

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

God se wil of toestemming - Vrye wil 3756 Alle gebeure is geregverdig in My wil sedert ewigheid, maar altyd met inagneming van mense se wil gedurende die laaste fase van hul ontwikkeling, om dit nie verpligtend te maak nie en dus word die gevolg van elke gebeurtenis erken en selfs toegelaat deur My, indien dit veroorsaak word deur die mens se misleide wil. Daarom sal Ek altyd deelneem, want niks kan gebeur sonder My wil of My toestemming nie. Die mens se vrye wil moet onherroeplik bly as sy geestelike hoër ontwikkeling nie onmoontlik gemaak moet word nie en daarom kan hy sy wil in elke rigting gebruik, hy kan dit selfs misbruik, maar dan moet hy ook self die gevolge dra. Enigiemand wat die vryheid van die menslike wil erken, sal dus ook die mensdom se ernstige probleme kan verstaan, want dit word onregstreeks veroorsaak deur mense wat hulle wil teen My ewige orde gebruik vir hul optrede, voorskrifte en houdings wat 'n skadelike uitwerking op hul medemens het. Dat die swaarkry gevolglik ook baie uitgebreid is, 'n hoër ontwikkeling beperk word en die geestelike toestand tot die minimum versleg, moet ewe verstaanbaar vir 'n persoon wees, met inagneming dat dit noodsaaklik is dat My ewige orde gehandhaaf moet word, indien die mens se siel volwasse moet word, en dat elke skending van My orde sal dui op 'n geestelike agteruitgang, en terselfdertyd aardse ontbering, wat die regstellingsmiddel van 'n haglike toestand van sake is, wat skadelik is vir die siel. Ek kan nie, op grond van My wil, die mense se gedagtes in die regte rigting stuur en die mens se vrye wil ongeldig maak nie, omdat dit op sy beurt 'n misdryf teen My ewige orde sal wees, wat op die mees diepgaande wysheid en groter as groot liefde vir My lewende skeppings gegrond is. Daarom kan Ek nie ontrou teenoor Myself word en dit wat Ek eens as uiters wys herken het, aanpas by die menslike wil, en sodoende My wil as veranderlik verklaar nie. My wil is vas en onomkeerbaar, en dus sal Ek ook die mens se wil vry laat wees, Ek sal slegs die uitwerking daarvan gebruik vir elke individuele persoon se siel, as My Wysheid dit as voordelig ag. In hierdie konteks moet julle ook elke gebeurtenis waardeer, selfs al veroorsaak die uitwerking daarvan dat julle ly, julle moet tog My hand erken en dit vertrouend gryp, want Ek ken almal se wil sedert ewigheid en stuur ook elke persoon se lot in ooreenstemming met sy wil. Tog kan julle 'n kalm en sorglose aardse lewe leef solank as wat julle julleself getrou aan My toevertrou, want My wil kan alles verban, insluitend die uitwerking van die bose denke en optrede van diegene wat van voorneme is om julle te benadeel, maar sonder die beperking van hulle vrye wil. Ek ken julle sedert ewigheid, maar Ek ken ook die mense wie se wil teen My gekeer is en wat hul vryheid van wil misbruik. En My plan is voorafbepaal ook sedert ewigheid. Dus hoef julle, wat Myne wil wees, ook nie julle medemens se wil te vrees nie, so lank as wat julle My liefhet en My vra vir beskerming teen alles wat vyandig teenoor julle is. Verstaan egter dat, en waarom, so baie ellende om julle is, hoekom Ek dit toelaat en die mensdom hul gang laat gaan. Hoe dit ookal sy, My wil is in beheer van alles wat gebeur, omdat My Ewige Wysheid erken wat voordelig is vir die mense se siele in die laaste dae. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205