BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 343

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Beskermende skild van geloof – Vertrou op die beskerming van God 4720 Ek gee aan julle ‘n ware geskenk en in die herkenning daarvan moet julle vrolik wees. Hoe kan die wêreld julle skaad wanneer Ek voor julle staan as ‘n beskermende skild en niks naby julle laat kom nie? Neem daarom julle plek in agter die skild van geloof en julle sal veilig wees teen die aanvalle van hulle wat dit nie goed bedoel met julle nie. Ek staan altyd aan julle sy, gereed om julle op die oomblik van gevaar te beskerm. En hierdie geloof moet so oortuigend in julle wees dat julle alle vrees en nood sal verban. EK IS met julle en verhinder dat julle nie in die ruigte vasgevang word nie, in die baie wêreldse obstruksies waaraan julle vrees om te beswyk nie. Kyk net op en roep My in julle gedagtes en julle sal nooit alleen wees nie, maar altyd in My teenwoordigheid wandel, sorgloos tot aan die einde van julle dae. Alhoewel die wêreld julle nog baie sal kwel, moet sy julle nie bevrees maak nie, want Ek is sterker as die wêreld en wanneer die wêreld julle verpes, terwyl Ek wil dat julle vrede moet hê, sal sy nie in staat wees om julle skade te bring nie. Wees daarom gelukkig en vrolik en verag die wêreld, d.w.s. ignoreer haar en wat uit haar kom. My Koninkryk sal julle vergoed met wat die wêreld julle weier en om in My Koninkryk te woon is waarlik baie meer begeerlik, want Sy sal julle nie teleurstel nie. Ek is ook Heer van hierdie aardse wêreld en Ek beheer julle aardse lewe, maar laat hierdie sorg aan My oor en moet nie daardeur bedruk word nie, want die toestand van julle siele is baie meer belangrik en jy alleen moet dit verbeter. Ek kan julle aardse lewens in orde kry, maar julle sal julle geestelike lewens moet vorm volgens My wil en sodat niks julle aandag sal aftrek van julle werk aan julle siele nie, sal Ek die sorg van julle liggaam oorneem met al sy behoeftes met betrekking tot sy onderhoud en vervulling van aardse take. En omdat Ek hierdie belofte aan julle maak, kan julle julleself waarlik aan My toevertrou en alles wat oor julle gaan kom sal tot voordeel van julle siele werk. En daarom verwag Ek slegs volkome vertroue in My hulp en julle sal gehelp word met enige probleem wat julle mag hê, want niks is vir My onmoontlik nie en Ek beheer alles in die oneindigheid deur My Wil; in Wysheid en oorgrote Liefde, altyd tot voordeel van My lewende skeppings, vir wie Ek ‘n salige lot in alle ewigheid wil berei. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205