BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 300

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Ewige verdoemenis 4602 Gods se Barmhartigheid ken geen grense nie, God se Liefde is oneindig, Sy Geduld is onmeetlik en daarom kan Sy skepsels nie vir ewig verlore gaan nie, aangesien Hy andersins nie volmaak sou gewees het nie. Dit is daarom ook verkeerd om van ‘n ewige verdoemenis te praat, wanneer ‘n denkbeeld van tyd daaronder te verstaan is, wat iets nimmereindigend moet omskryf, want so ‘n ewige verdoemenis sou dan moes beteken dat iets vir God heeltemal verlore sou wees, dat die wese wat oorspronklik van God uitgegaan het, dus vir goed aan Sy teenstander afgestaan is, en dus deur Sy teenstander van Hom af weggeneem is. In hierdie geval sou die teenstander egter groter moet wees as God, hy sou in ‘n sekere sin oorwinnaar wees en God in mag en krag oortref, wat egter nie moontlik is of ooit kan wees nie, want geen wese is in staat om Sy Volmaaktheid, Sy Krag en Mag en Wysheid te oortref nie. Wat uit Hom voortgekom het, bly vir ewig in Sy besit, slegs tydelik van Hom geskei, d.w.s. dat hy homself tot die grootste mate van Hom gedistansieer het vanuit eie wil. Maar ook hierdie verwydering is egter nie ’n blywende toestand nie, omdat die wese, om geluksalig te wees, deur die uitstraling van God se Krag aangeraak moet word, en as hy self nie die wil daartoe het nie, sal hy deur die Liefde en Barmhartigheid van God vasgegryp word, wat vir hom ’n toestand van geluksaligheid wil berei. ‘n Ewige verdoemenis sou God se Liefde en Genade weerspreek, of dit sou beperk word, waardeur God se volmaaktheid ingeboet sou word. ‘n Hoogs volmaakte Wese het geen menslike swakhede nie, maar ewige toorn sou egter ‘n minderwaardige menslike eienskap wees, net soos ’n ewigdurende toestand van straf nie ’n Goddelike beginsel genoem kan word nie, want die Goddelike word gekenmerk deur die Liefde. Liefde red en help egter, Sy vergewe, maak gelukkig en sal nooit iets vir ewig afstoot nie. By die teenstander van God daarenteen ontbreek hierdie Goddelike beginsel, naamlik die Liefde en dit sal steeds sy doel wees om die geestelike wesens vir ewig na benede te trek. Dit is hy wat die begrip van ewigheid by die mense verwar, wat probeer om God as onbarmhartig en gevoelloos voor te stel, om die liefde tot Hom te verstik. Hy is die een wat self geen genade ken nie en daarom sonder bedenkinge probeer om die siele ellendig te maak, wat hulle wil ontneem van alle geleenthede om geholpe te word, ten einde hulle vir ewig in die verderf te stort. En hy vind baie gewillige aanhangers vir sy leer van die ewige verdoemenis, wie almal nie vir God in Sy oneindige Liefde herken nie, anders sou hulle nie in staat gewees het om sy leer te glo nie. Die Waarheid sal egter steeds aan die mense oorgedra word en die dwaling fel belig word, sodat God as die mees volmaakte Wese herken en bemin sal word, sodat die mense hulself by Hom sal aansluit en Sy teenstander verafsku. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205