BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 414

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Gebed in gees en in waarheid 4872 ’Julle moet in gees en in waarheid bid’. Dit veronderstel ‘n ware geloof in My vooraf, vir Wie julle in die gebed aanroep en Wie julle moet help. Dus moet julle glo dat Ek bestaan, dat Ek die Mag het om julle te help en dat My Liefde julle wil help. Hierdie vaste geloof sal julle ook die korrekte woorde of gedagtes laat vind, waardeur julle julleself met My in verbinding kan stel. Julle spreek dan met My vanuit julle hart, - dit is geen gebed van die lippe nie, - dit is ‘n ware samespraak met My, want julle vertrou julle sorge en node aan My toe en verwag ‘n antwoord deur die daad. Julle vertrou dus op My dat Ek julle sal verhoor. Wanneer julle hierdie toestand van vertroue op My hulp tot stand gebring het, sal julle nie anders as in gees en in waarheid kan bid nie en Ek sal julle verhoor. Hoe kan ‘n mens egter in gees en in waarheid bid deur gebruik te maak van aangeleerde woorde wat saam met ander mense se lange gebede, wat nóg van aandag, nóg van innigheid getuig, omdat die hart geen kennis het wat die mond uitspreek nie. Hoe kan julle mense verwag dat Ek welgevalle sal hê aan so ‘n gebed wat alles is behalwe ‘n vertroulik gebed van ‘n kind tot sy Vader. So simpel en eenvoudig soos die woorde van ‘n kind moet julle gebed wees, sodat Ek by julle aanwesig kan wees en julle My barmhartigheid kan ervaar. Wie so tot My spreek, hy hoor en verhoor Ek, omdat Ek aan julle die belofte gegee het: “Bid en vir julle sal gegee word, klop en vir julle sal oopgemaak word.” Maar Ek vind geen genoeë aan die verering met die lippe nie, want Ek kyk slegs in die hart wat niemand kan verberg nie. En waar die hart stom is, gaan Ek verby en nóg My Liefde, nóg My Almag gee die mens blyke daarvan dat Ek hom gehoor het. Ek wend My af van diegene wat onophoudelik bid, maar wie se gedagtes geensins deel het aan wat hulle met die mond uitspreek nie. Want almal wat so bid, ken My nog nie, omdat die regte insig in Myself hulle sprakeloos en vol ontsag sou laat word en in diepe deemoed innige woorde laat stamel, wat Ek baie goed verstaan, omdat die hart dit gespreek het, wat steeds die verbinding met My tot stand bring en wat My sal aantrek. Slegs selde styg gebede in gees en in waarheid na My toe op en daarom kan Ek ook maar selde ‘n gebed vervul, ofskoon daar baie biddende mense op aarde is wat hulself in nood bevind. Maar My ware kinders bid met hul hart en sal daarom steeds sukses hê, want ‘n ware geloof waarborg hulle die vervulling van wat hulle vra. En ‘n ware geloof hou Ek altyd in stand. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205