BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 20

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Oordrag van gedagtes vanaf die geesteryk 3700 Elke idee is 'n geestelike uitstraling, dit kan slegs ontstaan uit verskillende bronne; dit wil sê dit kan gestuur word aan julle mense vanuit die koninkryk van lig, maar ook vanuit die koninkryk van die duisternis, dit hang alles af van julle wil. Soos verwag, sal die koninkryk van lig waarheid uitstraal, terwyl die koninkryk van duisternis heeltemal aardse, materiële gedagtes sal oordra aan mense met die bedoeling om dit te versprei. Uit 'n aardse oogpunt is verstandelike aktiwiteit slegs die funksie van organe, maar eintlik ontvang en verwerk die verstand die uitsendings van die geesteryk wat die organe beïnvloed, omdat die oorsprong van elke gedagte altyd gevind sal word in geestelike sfere, aangesien dit die werk van die geesteryk se inwoners is om mense geestelik te beïnvloed, en dus probeer hulle om hul eie ideale aan mense oor te dra. So kan waardevolle, maar ook waardelose, selfs skadelike, idees vanuit hierdie koninkryk vloei, en dit is vir die mens om self die belangrikheid van wat hy ontvang te evalueer. Deur gebruik te maak van sy wil, kan hy sy gedagtes lei in die regte of die verkeerde rigting, en die wesens in die geesteryk sal altyd sy wil gretig ondersteun. Die mens moet ingelig word hoe hy die ligwesens kan kontak, indien hy suiwer waarheid wil bekom, indien hy wil dat sy gedagtes korrek moet wees, net soos wat hy in kennis gestel moet word van die oorsaak van verkeerde denke, ten einde homself te beskerm daarteen. Daarom moet hy geleer word dat die oordrag van geestelike begrippe van die geesteryk die resultaat is van sy optrede, wat min of meer in ooreenstemming met God se wil is en dus min of meer die wesens van die geesteryk sal beweeg om waarheid of onwaarheid oor te dra. Net soos die mens se wil optree teenoor God, tree die geestelike wesens teenoor die mens op, en dit word weerspieël in die oordrag van geestelike kennis, gedagtes en die intellek van die mens. Omdat die ligwesens net in staat is om in kontak te kom met mense wat hulleself aan God oorgee, wat na God streef, aangesien die invloed van die ligryk teen sy wil, die mens se wil sou onderdruk. Aangesien die magte van die duisternis ook net toegang kan kry tot dié God-opponerende wil en wat dit wys in hul hartelose gedrag, denke en praat, omdat hierdie wesens se invloed kragtig is, maar slegs effektief indien die mens homself aan hulle oorgee, maar indien sy wil egter na God gekeer is, kan hy homself te enige tyd teen hierdie kragte beskerm deur 'n beroep op die ligwesens, deur God se hulp te versoek. Hierdie persoon se denke sal altyd korrek gelei word, want die ligwesens sal nie teenstand kry wanneer hulle hul geestelike kennis aan hom oordra nie. Die magte van die duisternis probeer gewoonlik om mense se gedagtes te trek na aardse sake en hul begeerte na geestelike kennis te voorkom, of dit te verdraai en dit dan aan te bied, geïnfiltreer deur leuens en foute, sodat hulle hulself in volledige onkunde en leuens sal bevind, want elke geestelike wese gee net wat hy self het. Die koninkryk van die duisternis sal nooit die waarheid aanbied nie, as gevolg van hulle hardnekkige wil, want geen lig skyn vir hierdie wesens nie. Hierdie kragte sal altyd poog om 'n persoon se materialistiese houding te handhaaf en hulle sal altyd voldoen aan sy goedkeuring, solank as sy wil nie na God gekeer is nie. Mense se denke sal slegs korrek wees en hul idees slegs ooreenstem met die waarheid waar die ligwesens in staat is om te werk. Daarom moet God se belangrikste gebod eers nagekom word, naamlik dat die mens in liefde moet lewe. Slegs dan kan hy ook vir sy medemens vertel dat sy geestelike konsepte waar is en van die ryk van die lig. Eers dan sal hy voldoen aan die eerste voorwaarde wat deur God gegee is, sodat hyself mense in die waarheid kan lei en hy nooit hoef te vrees om af te dwaal nie, d.w.s. in valsheid lewe, want hy sal dan onder die direkte in vloed wees van die ligwesens wat werk namens God deur die oordrag van wysheid aan diegene wat uiteindelik hul weerstand teen God laat vaar het. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205