BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 70

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Ingryping van God 3773 My wil sal die menslike wil oorwin, en deur My ingrypinge sal menslike bedoelinge verhoed word. Elke Wêreldse mag sal binnekort haar onmag ervaar in soverre dat dit magteloos sal wees teenoor My wil. Ek sal die wêreld toon dat hulle My nie kan uitskakel nie, dat Ek die wêreldgebeure in andere bane sal lei wanneer die mense self nie meer daartoe in staat sal wees nie. Ek sal die gebeure die vrye loop laat neem totdat dit duidelik sigbaar sal wees welke mag op aarde die oorhand gaan kry, maar dan sal Ek nie aarsel om hierdie mag te breek nie, al is dit slegs tydelik, sodat die tyd om tot voleinding te kom, kan aanbreek. Ek sal dus voor die einde nog duidelik op die voorgrond tree. Ek sal alle mense nog ‘n keer benader as onoorwinlike Goddelike Krag wat Homself op ‘n vernietigende wyse sal uiter, omdat nog net vrees die mense Al kan aanspoor om My aan te roep, naamlik die vrees vir die dood, waarin hulle hopeloos sal verval sonder My hulp, want niks anders kan die gedagtes van die mense tot My keer nie. Alle wêreldse mag sal in die niet versink, want dit kan geen weerstand bied teenoor die kragte van die natuur waardeur Ek sal spreek nie. Daar sal ‘n skielike verandering intree, alles wat die denke van die mense tot nou toe besig gehou het, sal wegval en nuwe probleme sal opgelos moet word. Daar sal nuwe noodsituasies opduik en daar sal baie krag benodig word om die nuwe lewensomstandighede te bemeester. Ek het medelye met die mensdom wat ondanks die grootste aardse nood nie die weg na My gevind het nie. Die wat alleen maar aandag gee aan wêreldgebeure, maar wie nie daarin die gevolg sien van ‘n verblinde denke en ‘n uiterste verwydering van God nie, wat alle skuld en oorsaak van die nood in die menslike wil soek en nie in die eie geestelike nood wat die eintlike oorsaak is nie, en wat elkeen self sal moet oplos. Juis daarom sal Ek My wil teenoor die mense stel totdat hulle erken dat hulle onder die genade van ‘n ander Mag is en dat hulle hierdie Mag om hulp moet nader, sodat hulle My kan erken, want eers dan kan Ek hulle met My hulp bystaan. Die mense het hierdie hulp dringend nodig, maar hulle sluit hulself af van die krag wat hulle nodig het en om hulle nou gewillig te maak om hierdie krag op te neem, laat Ek die groot nood oor hulle kom. Binnekort sal julle My hoor, en julle sal bewyse kry aangaande die waarheid van My Woord. Geseënd is hulle wat glo voordat Ek hulle van bewyse voorsien, geseënd is die wat hulself voorberei en steeds krag uit My put, want hulle hoef nie die nood te vrees nie, ook sal die kragte van die natuur hulle nie skaad nie, want dit is My wil. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205