BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 135

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

God is ‘n milde, maar regverdige Regter - Boetedoening op aarde 4009 Dit is deur die gebalanseerde regverdigheid van God, dat mense wat ander kwaadgesind is, dikwels deur dieselfde kwaad getref word en nog op aarde moet boet vir wat hulle aan sondeskuld op hulleself gelaai het. Tog is dit weer ‘n genade wanneer hulle op aarde die moontlikheid gebied word om boete te doen en hulle nie hul skuld in sy hele gewig hoef oor te neem na die ryk hierna nie, waar dit heelwat moeiliker is om van skuld vry te kom. Op aarde kan die straf hulle die onreg laat sien, hulle kan berou hê en daardeur makliker boete doen, terwyl in die hiernamaals die insien daarvan heelwat moeiliker is en hulle deur kwellinge alleen maar steeds koppiger kan word. Maar die mens sien nie altyd sy onreg in nie en het daaroor geen spyt nie, inteendeel is hy soms nog meer bedag daarop om die medemens skade te berokken, ofskoon hy self die uitwerking van die kwade wil, sal moet ondergaan. Maar dan is hy verhard en neem hy sy skuld saam na die ryk hierna. Met die voorafgaande moes begin word om te kan begryp waarom oneindig baie mense groot lyding moet verdra gedurende die eindtyd, waarom hulle dikwels in die bitterste nood geen hulp sal kry van die kant van hul medemens nie, want ook hulle staan gevoelloos teenoor die nood van hul medemens in tye waarin hulle kon gehelp het as die wil nie by hulle ontbreek het nie. As hulle aan hul sondes en nalatighede dink en op hulself kritiek uitoefen, as hulle nou selfondersoek doen en berou het oor hulle onreg, sal die straf ook vir hulle draaglik wees en hulle skuld kan op aarde al minder word en dan sal die tyd van nood vir hulle tot seën wees, want dit bring vir hulle genade, hulle kan ernstig by hulself nadink, teenoor God hul onreg beken en Hom om vergifnis vra. Dan sal die grootte van die skuld waarlik verminder word, want God is ‘n milde Regter en waar Hy sien dat die mens berou het oor sy gedane onreg, verminder Hy sy straf en vergewe Hy hom. Maar sonder om sy skuld te erken, kan hy geen vergifnis vind nie, omdat God wel ‘n milde, maar regverdige Regter is. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205