BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 494

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Oorwinning van materie – Die werking van die Gees 5072 Wie homself in die materie bevind en haar te veel mag verleen oor sy gedagtes, kan beswaarlik bewus word van die Gees in homself wat lynreg teenoor die materie staan. Wie dus die Gees in homself wil laat ontwaak; moes in die eerste plek die materie oorwin het, dit wil sê, hy mag nie meer ‘n slaaf van haar wees nie, maar ‘n meester. Sy mag hom nie meer beheers nie. Hy moet homself gemaklik van haar kan skei en homself gevolglik van haar losmaak, deurdat hy dit wat hyself besit aan materiële goedere, met sy medemens deel wat nood ly en wat hy deur die gee van aardse materiële goedere kan help. Die proses om in liefde teenoor die naaste te werk is nodig om die Gees in julleself lewe te gee, omdat die mens homself daardeur so omvorm dat My Gees in hom werksaam kan word, want die geesvonk in hom staan in onlosmaaklike verbinding met My, sy Vadergees van ewigheid. Begryplikerwys sal die goddelike nou in die mens homself wil uiter, homself wend tot die goddelike, omdat ‘n verbinding met die goddelike en die onvolmaakte nie moontlik is nie, maar die liefde kan egter ‘n onvolmaakte wese tot ‘n goddelike wese omvorm. Sonder liefde kan My Gees Homself nie in die mens uiter nie. Die liefde van die mens moet daadwerklik word teenoor die medemens en so toon die mens ook aan My sy liefde en gevolglik kan die uitwerking van My Liefde hom ook ten deel val. My krag kan na hom toe oorstroom en in die werke van die Gees tot uitdrukking kom. Onbaatsugtige naasteliefde sal altyd net deur die mens beoefen kan word wat meester oor die materie geword het en dan kan die Gees ook in hom werksaam word. Daardeur stel Ek Myself in innige verbinding met die mens, omdat sy Gees ‘n deel van My is. Besef julle mense wat julle nou wen as julle julleself van die materie vrymaak? Sien julle nou hoe onbelangrik aardse goedere is wanneer julle, deur dit prys te gee, My wen? Weinig gee julle op en oneindig baie ontvang julle terug. Die kosbaarste word julle eiendom, naamlik My Liefde, Wie Haarself uitstort in julle harte en aan julle 'n onmeetlike geestelike rykdom skenk. Die materie is wel aan julle gegee om julle wil te beproef, maar julle kan haar aanwend om seënryk besig te wees, julle kan daarmee baie nood lenig en sodoende in liefde werksaam wees op aarde. Dan besorg die materie geestelike goedere aan julle, omdat julle goeie werke daarmee verrig, dan is die middel om geestelike skatte te vergader in julle hande, maar slegs as julle julleself daarvan losgemaak het, omdat die materie en geestelike goedere nooit tesame verwerf kan word, solank die mens sy hart nog deur die materie gevange laat neem het nie. Sy moet oorwin word en dit is julle opdrag op aarde, as julle die Geesvonk in julle wil laat ontwaak en daarmee ook die verbinding met My tot stand wil bring, as julle My die reg wil gee om in julle hart te woon. Dan het julle egter alles gewen, dan sal julle slegs vir die geesteryk werk, dan het julle die aardse lewensproef deurstaan. Want wanneer Ek eenmaal My intrek in julle geneem het, verlaat Ek julle nooit meer nie. Dan sal julle met My Gees vervul wees en het julle ‘n reg op My Ryk wat nie van hierdie wêreld is nie. Dan keer julle terug na die Vaderhuis, na My, van Wie julle eens uitgegaan het en julle sal nie kan rus alvorens julle nie een met My geword het vir ewig nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205