BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 286

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Opleiding van die draers van Waarheid – Die stryd met die swaard van die mond 4565 Alles wat julle van My af ontvang, is vir julle nodig om te weet, wanneer julle sal begin om onderrigtend werksaam te wees, naamlik om My te dien. Julle kennis mag geen gebrek toon nie, ofskoon julle ook nie in staat sal wees om alle inligting weer te gee nie, maar julle sal op alle gebiede goed tuis moet wees, omdat dit by al hierdie dinge daarop sal neerkom dat julle teenwerpinge die hoof sal moet kan bied en ook die bewys moet kan lewer dat julle onderrig is deur kragte wat ‘n omvangryke kennis besit waaroor julle duidelik tevore nie beskik het nie. Dat julle ook nou, in die besonder in die verstand, deur My opgelei word om die samehang te begryp, dus in ooreenstemming daarmee ook opheldering te gee, is ook ‘n genadegawe wat Ek uitdeel, wanneer die wil om My te dien, kenbaar is en ‘n regstreekse onderrigting toelaat. Julle sal julleself daarop moet voorberei dat mense julle kriskras en deurmekaar sal vrae stel, om enersyds julle kennis te toets of om julle te laat faal, wanneer mense hulle as vyande van die waarheid teenoor julle sal opstel. Wel beweer die teenstanders ook om na die waarheid te strewe, maar hulle lieg vir hulself, aangesien hulle andersins met julle sou moes saamstem, omdat die waarheid, as sy ernstig gesoek word, ook as waarheid herkenbaar is. Maar die waarheid is egter lastig vir hulle en daarom sal hulle julle afbreek as draers van die waarheid en probeer om julle onskadelik te maak. En daarom sal Ek julle so oplei dat julle elke teenwerping sal kan weerlê, dat julle kennis ook die vyande sal verbaas en hulle ‘n werksaamheid van bo nie met oortuiging sal kan afwys nie, selfs wanneer hulle dit met woorde doen. Daarom herhaal Ek steeds weer die onderrigting, om julle as lewendige verdedigers van My woord op te lei, wat verstandelik alles sal kan motiveer en daardeur die teenstander sal verslaan, wie dus vir My en My ryk sal stry met die swaard van die mond. Ek sal julle bekwaam maak om te praat en wel nie net deur My Gees gedrewe nie, maar ook die verstand sal reageer en dan ook getuienis aflê van die kennis wat die Gees hom deur die hart ingegee het. Dan kan die mens wel oortuig wees dat Ek Sy gedagtes korrek sal stuur en hy hom dus sonder bedenkinge kan wy aan die oplossing van die moeilikste probleme, indien dit deur teenstanders verlang word, en hy sal dit self kan begryp en verklaar, waarvoor ‘n groot kennis nodig sou gewees het, indien dit skolastiese aan hom oorgebring moes gewees het. Ek wil julle geskik maak vir die arbeid in My wingerd en daarom sal alle gebiede vir julle ontsluit word. Die teenstanders sal van alle kante op julle afstorm en julle leerstellinge wil verwerp. Maar ’n goeie leraar sal egter alle teenwerpinge weerlê wat met vyandige opset teen hom ingebring word, ‘n goeie leraar is selfs in staat om die teenstander te oortuig en hy sal sy kennis steeds versprei, selfs wanneer die plan om dit te verwerp, oorheers by diegene wat onderrig word en hom in sy werk probeer hinder. Die waarheid handhaaf haarself en dat die waarheid haar regte verdedigers het, daarvoor sal Ek sorg, Wie die ewige Waarheid Self is en Wie die mense na die waarheid wil lei. Ek sal My dienaars op aarde uitrus met alle bekwaamhede, wat suksesvolle arbeid vir My Ryk sal verseker. Ek sal kennis aan hulle verskaf wat ‘n oortuigende uitwerking sal hê en wat as Goddelike Wysheid erken kan sal word deur elkeen wat ernstig ondersoek en homself laat onderrig. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205