BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 495

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Nood van die ongelowige by die ingaan in die hiernamaals 5076 Julle almal behoort te help met die verlossing van dwalende siele. Elkeen wat in My glo, dus ook aan ‘n lewe van die siel na die dood, moet ook poog om hierdie geloof aan sy medemens oor te dra. Dan doen hy ‘n werk van barmhartige naasteliefde vir ander, want hy sal sulke siele red van die dood. As julle maar net geweet het hoeveel makliker die lot van die siel sou wees wat maar ‘n vonkie van geloof in haarself dra wanneer sy hierdie aarde verlaat, sou julle alles gedoen het om hierdie vonkie in julleself te laat ontbrand. Hoe sterker die vonk is, des te helderder sal die siel wees by die ingaan in die ryk hierna. Wie egter reeds self glo, mag nie rus voordat hy sy medemens vir die geloof gewen het nie. Hy moet met alle ywer werk en sal ‘n groot loon daarvoor kry, want die siele wat hy gewen het, sal hom duisendvoudig daarvoor bedank. Om die geestelike nood te lenig, is waarlik ‘n werk van liefde waarvan die gevolge tot in ewigheid strek. Alle mense by wie geloof ontbreek, bevind hulle in geestelike nood, wie nie oortuig is van ‘n bomate volmaakte Wese nie, wie nie glo dat hulle aanspreeklik is voor ‘n Regter aan die einde van hul aardse lewe nie, wie onbesonne in die wêreld lewe en hul opdrag ignoreer om die siel ten goede te ontwikkel en wie nie hul sondeskuld verminder het nie, wat die rede was van hul lewe op aarde, maar dit selfs vergroot het, want hulle het die prooi geword van My teenstander, wie hulle vir ewig wil verderf. Hierdie mense verkeer in groot nood, tog kan die liefde van hulle medemense hulle help. Neem deel aan Christus se daad van verlossing en poog om julle medemense te verlig, omdat julle die groot liefde en barmhartigheid ken van Hom Wie julle geskep het. Stel My nie aan hulle voor as ‘n bestraffende God nie, maar as ‘n liefdevolle Vader, Wie Sy kinders terugroep na die Vaderhuis, wat hulle vrywillig verlaat het. En help hulle om weer hulle geloof te herwin, dan sal julle ‘n groot loon verwerf, want dan het julle ‘n werk in My wingerd verrig wat Ek waarlik nie onbeloon sal laat nie, aangesien Ek daardeur weer My kinders terugwen na wie Ek verlang en wie se liefde Ek ononderbroke uitnooi. Help My om hierdie kinders te wen, sodat Ek hulle vir ewig met My Liefde gelukkig kan maak. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205