BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 474

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Dankbaarheid 5019 Julle liefde vir My is die oorsaak van julle dankbaarheid vir alles wat Ek aan julle gee, selfs al spreek julle nie julle gevoelens van dankbaarheid in woorde uit nie, is dit nogtans in julle harte, waarin Ek enige tyd kan kyk. Die mond praat dikwels wat die hart nie van bewus is nie, en sulke woorde beteken niks vir My nie. Maar die hart kan voel sonder om dit in woorde uit te druk en Ek neem slegs so ‘n gevoel in ag. ‘n Mens se hart, nadat sy goedheid en liefde ontvang het, sal ook met liefde reageer en dankbaar wees vir die gewer. Maar om 'n geskenk te aanvaar sonder dankbaarheid, verraai ’n innerlike harteloosheid, dit verraai arrogansie teenoor 'n medemens wat homself geregtig waan om iets te ontvang. Dieselfde geld ook vir My, naamlik dat die nederige persoon altyd My geskenke met 'n dankbare hart van genade sal aanvaar, hetsy dit geestelike of aardse gawes is wat Ek in My Liefde aan hom skenk. Nederige kinderlike liefde is altyd ‘n bewys van dankbaarheid. Dus is woorde nie vir My nodig nie, maar julle moet nie versuim om julle dankbaarheid teenoor julle medemens uit te spreek nie, sodat dit nie die gewer seermaak wanneer sy liefde met onvriendelikheid betaal word nie, alhoewel iemand wat slegs gee ter wille van dankbaarheid, sekerlik ontbreek aan die regte liefde vir sy naaste. Elke goedbedoelde geskenk moet nogtans dankbaar erken word, sodat die gewer ook die genot om te gee leer ken, sodat die gewer se liefde sal ontvlam deur die genot van die ontvanger. Want 'n warm dankbaarheid kan verdere gifte inspireer, wat altyd 'n seën vir die gewer en die ontvanger sal wees. Dankbaarheid is onlosmaaklik ’n deel van liefde, want 'n dankbare woord sonder liefde kan nie ware dankbaarheid genoem word nie. Maar die lewe, denke en optrede van 'n liefdevolle persoon bewys nimmereindigende dankbaarheid teenoor die Een Wie hom geskep het, want sy wil behoort ook aan Hom, Hy besit die liefde van sy hart, wat neerbuig in die diepste nederigheid en elke geskenk van Hom met emosie ontvang. Hierdie dankbaarheid is verblydend vir My, want dan besit Ek die liefde van My lewende skeppings, wat altyd uitermate sal ontvang, sodat hulle salig gelukkig sal wees. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205