BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 302

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Swakkes sal die einde nie meemaak nie. 4613 Die swakkes sal die einde nie meemaak nie. Ek weet baie goed hoe die siel van elkeen afsonderlik geaard is, welke wil sy in haarself het en watter graad van volwassenheid sy besit, wat ook die maatstaf sal wees vir die sterkte van wil gedurende die laaste geloofstryd. Ek weet dat die laaste belydenis van My groot krag sal vereis, wat slegs deur weinig mense voortgebring sal kan word en dat hulle ‘n sterk lewende geloof sal moet hê, ten einde stand te hou en getrou te bly aan My. En daarom sal die poorte van die paradys op die nuwe aarde vir hierdie troue aanhangers en belyers ontsluit word, sodat hulle liefde vir My, wat hulle My tot aan die einde bewys het, beloon kan word. Maar mense met ’n swak geloof sal nie hierdie laaste stryd op die aarde oorleef nie. Ek sal vir hulle die gevaar afweer sodat hulle nie van My sal wegval nie en in die hande van My teenstander beland nie, maar sal hulle nog die geleentheid gee om hulle ontwikkeling in die ryk hierna voort te sit, wat, na die einde van hierdie aarde, vir lang tye nie meer moontlik sal wees nie. Hulle sal nie teen die eise en inspanning van die laaste tyd opgewasse wees nie en suiwer liggaamlik al hulle lewensweg voor die tyd beëindig, want hulle sal My nie teenstaan nie, maar sal slegs die diepe lewende geloof kort wat hulle in staat sal stel om ware voorstanders vir Christus te wees. En daar sal daar vele wees wat My inderdaad sal kies, wie dus die geloof in ‘n God van Liefde en Wysheid in hulself sal dra, maar wie dit nie genoegsaam sterk laat word het dat hulle hulself onbesorg aan My kan toevertrou en vra om My bystand nie. Hierdie siele sal Ek van die aarde wegneem, anders sou hulle verlore gegaan het vir ’n baie lang tyd. Maar die sterkes sal My egter trou bly tot aan die einde en sal deur My weggeneem word voor die vernietiging van die ou aarde. Hierdie proses moet vir julle verstaanbaar wees en dit moet vir julle begryplik wees dat die swak siele nie die paradys van die nuwe aarde sal kan bewoon nie, omdat die paradys slegs geestelike volwassene menslike wesens sal kan dra wat My aanwesigheid onder hulle sal toelaat, soos wat Ek julle belowe het. Daar moet ‘n skeiding plaasvind van die bokke en die skape aan die einde. Die ou ontwikkelingsperiode sal eindig met die verbanning van die gees wat gefaal het in die vaste materie en sal daar ‘n nuwe tydperk aanbreek met ‘n volwasse menslike generasie, wat hulself al op aarde in ‘n toestand van geluksaligheid sal bevind, omdat hulle volhard het en op hierdie aarde voldoende deur My beproef was. Hierdie vlak van ’n siel se volwassenheid sal My aanwesigheid onder My kinders toelaat. Maar swak, onvolwasse siele sou nie My aanwesigheid kon verdra nie en dus sal die nuwe aarde geen geskikte verblyfplek vir hulle wees nie, maar nogtans sal hulle voortgaan om in die geesteryk opwaarts te gaan en weens hulle vroegtydige beëindigde lewe, sal hulle ook in die geesteryk die voorregte gebruik wat hulle sal help om opwaarts te gaan. Dit is die skeiding van die geeste, wat altyd verkondig was deur Woord en Geskrif. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205