BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 121

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Voorspelling van ’n spoedige einde en die swak geloof daaraan 3964 Julle weet dat julle geen lang lewe op hierdie aarde meer kan verwag nie en dat elke dag dus nog genadetyd is vir julle om tot rypheid te kom, indien julle hierdie tyd goed sal benut. Julle weet dit wel deur My Woord, maar julle geloof is nog nie diep genoeg dat My Woord julle sal aanspoor tot ‘n ywerige strewe nie. Julle twyfel nog aan die Waarheid van My woord in soverre dit die naderende einde betref en tog moet julle met groot ywer aan julleself werk, omdat die einde nader is as wat julle vermoed. Steeds weer kom Ek tot julle met hierdie vermaninge en waarsku julle teen ‘n onverskillige lewe. Steeds weer roep Ek julle toe: Gee ag op My woord, verdiep julle daarin en leef daarvolgens. Julle weet nie wanneer die laaste uur vir julle gekom het nie. Julle weet nie hoeveel tyd julle nog gegee is tot die einde nie en daarom moet julle lewe asof elke dag die laaste is. Ek stuur ook steeds My gedienstige geeste na julle toe wat ophelderende gedagtes aan julle oorbring en wat julle sinne rig na die geesteryk, en op aarde stuur Ek julle My bodes wat julle oor die naderende einde sal onderrig en julle attend sal maak op die tekens van die eindtyd. Hulle sal dus ‘n vaste geloof in julle opwek en, sal aan julle My Woord bring, wat regstreeks na die aarde gestuur word. Op hierdie manier probeer Ek voortdurend vir julle die erns van die tyd duidelik te maak, sodat daar ‘n salige einde vir julle kan wees. Maar julle almal neem egter My woorde egter nie ernstig genoeg op nie en julle geloof is nog te swak om dienooreenkomstig My Woord te lewe, ofskoon julle wil wel op My gerig is. Daarom vermaan Ek julle steeds weer om julleself in My Woord te verdiep en die gedagtes aan die naderende einde in julle lewend te laat word. Berei julle dus daarop voor en bestee minder aandag aan die wêreld, met die oog op die einde en met die oog op die groot geestelike nood, want dit sal nog groter word hoe nader die einde kom. Maak van alle krag gebruik om julle geestelik positief te ontwikkel en laat in volle vertroue al julle liggaamlike sorge aan My oor. Benut die kort tydjie tot aan die einde en werk voortdurend in onbaatsugtige naasteliefde. Put te alle tye krag uit My Woord en vermaan en onderrig julle medemens om dieselfde te doen. Help mekaar wedersyds om op aarde die doel te bereik wat Ek aan julle gestel het. Help mekaar om wedersyds volmaak te word, want die tyd tot aan die einde is maar kort. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205