BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 282

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Gebrekkige toestand van die mens beantwoord aan sy wil 4553 Die feit dat Ek julle jul aardse lewe gegee het, regverdig nie die aanname dat Ek julle in die gebrekkige toestand geplaas het wat vir julle probleme op aarde veroorsaak nie. Julle almal is gevorm volgens julle wil, dus nie soos julle wil op aarde as mens nie, maar volgens die kenmerke van julle wil voor die beliggaming as mens. Ek het julle die moontlikheid gegee, ondanks die feit dat julle wil nie positief gerig was nie, om wel tot ‘n sekere vlak van hoër ontwikkeling te kom, deurdat Ek julle wil beperk het deur die wet van “jy moet”, en julle dienend werksaam kon wees en die groot afstand van My af hiermee kleiner kon maak. Toe gee Ek julle ‘n vrye wil, wat egter verskillend geaard is by elkeen afsonderlik, na gelang van sy innerlike weerstand teen My. Beantwoordend aan hierdie wil, is julle gevorm, d.w.s. verskillend voorsien van liggaamlike bekwaamhede, karaktereienskappe en gevoelens, sodat julle die bes moontlike geleentheid kan hê om tydens die aardse lewe tot geestelike volwassenheid te kom. Hierdie moontlikheid staan vir elke mens oop, om as volkome wese aan die einde van sy aardse lewe die geesteryk binne te gaan. Ek het julle dus nie die gebreke en swakhede gegee nie, inteendeel, julle het dit self saamgebring deur julle verkeerde liefde, omdat julle andersins dadelik in staat sou wees om dit af te lê, indien julle liefde nie verkeerd gerig sou gewees het nie. Julle almal dink te weinig daaraan dat julle ‘n vrye wil besit en dat hierdie wil aanleiding gegee het tot julle beliggaming op aarde. In vryheid van wil het die wesens, wie julle nou is, eens gesondig en in vryheid van wil moet hulle nou hul sonde insien en dit weer goedmaak, deur bewustelik na My te strewe teen Wie julle eens gesondig het. Julle mense op aarde het nou byna die doel bereik, want julle is al aansienlik naby aan die toestand wat eens julle bestemming was voor julle afvalligheid van My. Maar julle wil sal egter die uiteindelike resultaat bepaal. Julle moet self probeer om alle foute en swakhede, slegte gewoontes en begeertes te bemeester en daartoe ontbreek die moontlikheid nie om hulp van bo, krag en genade, te verkry nie. As julle julleself egter so liefhet, soos wat julle aard is, dan sal julle nooit die finale doel bereik nie. Ken julleself en probeer om te verander, want eens sal julle moet antwoord oor hoe julle die kort tydjie van julle lewens op aarde benut het. My Liefde bied julle alle moontlikheid tot volkome volwassenheid, maar Ek sal egter altyd die vryheid van julle wil eerbiedig. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205