BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 535

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Oortreding teen die goddelike ordening - Sonde -Bekentenis - Vergewing 5181 Die kleinste oortreding teen die goddelike ordening sal voel as ’n verlies van krag volgens die goddelike wet, naamlik dat wie hom heeltemal in die ordening van God bevind, vervul sal wees met krag en wie dit sal verloor, sal die wees wat Sy wet van ordening nie in ag geneem het nie. Want laasgenoemde is ‘n negatiewe strewe, wat ook sy gevolge moet hê wat daaraan beantwoord. ‘n Oortreding teen die goddelike ordening kan egter slegs so genoem word, indien dit heeltemal bewustelik uitgevoer word, deur middel van gedagtes of handelinge, wat dus ingesien sal word as synde teen God. Dus kan “sonde” ook slegs dit genoem word wat gedoen word wanneer daar in volle bewussyn ‘n onreg begaan word, - die mens moet dus op hoogte wees van reg en onreg en dit wat hy as ‘n onreg insien, vrywillig doen om ‘n sonde te begaan. Hierdie definisie is belangrik, omdat diepe berou by sondevergewing hoort, wat maar net gevoel kan word wanneer die mens sy sonde insien. Maar ‘n onbekendheid met die skuld van ‘n begane oortreding teen die goddelike ordening, kan hom nie as sonde aangereken word nie. Daarom is die skuldbekentenis absoluut noodsaaklik indien die mens vergifnis wil kry en hierdie skuldbekentenis moet verbonde wees met die diepste berou, dit moet dus uit die hart kom, nie slegs met die mond uitgespreek word nie, omdat daar andersins geen vergewing verkry kan word nie. Aan vergrype wat dus nie met die goddelike ordening strydig is nie, maar wat deur mense tot sonde bestempel word, op grond van menslike uitgevaardigde wette, kan straf wel van die kant van die mense opgelê word, maar hulle behoort nie tot die sondes waarvoor vergifnis deur God afgebid moet word nie, omdat God Self dit nie as sonde beskou nie en ook nooit vir ‘n mens as sonde sal toereken nie. Want ‘n oortreding teen die goddelike ordening bestaan altyd alleen daarin, naamlik dat die mens gesondig het teen die liefde tot God en die naaste. Alles wat uit liefde vir God en die naaste gedoen word, kan nooit in stryd wees met die goddelike ordening nie, soos omgekeerd alles wat teen die gebod van die liefde in gedoen word, nie in goddelike ordening kan wees nie, omdat die liefde die grondwet is en die goddelike ordening daarop gebaseer is. Gebruik dus steeds hierdie maatstaf indien die begrip “sonde” vir julle onduidelik is. ‘n Sonde moet goedgemaak word, indien geen vergewing die mens ten deel geval het nie, maar daarom moet dit as sonde ingesien en verafsku word, om die vergewing daarvan te verkry en daarom moet die mens ook weet wat onder sonde te verstaan is, hy moet weet, of en wanneer hy die liefde tot God oortree het, of en wanneer hy teen die naaste gesondig het. En hierdie sondes moet hy na Jesus Christus dra en Hom innig vra dat dit vir hom vergewe word, terwille van Sy bloed. Dan sal hy vergewe word, dan sal hy vrykom van sy skuld. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205