BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 276

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Die regte soort onderwyser - Waarheid - dwaling 4534 Mense moet hulself in die hande plaas van 'n goeie onderwyser as hulle korrek geleer wil word, as hulle nie na My Self toe wil kom vir skoolopleiding nie. Hulle kan te alle tye direk deur My onderrig word, maar die kennis hieroor ontbreek hulle, sowel as die geloof. Gevolglik sal hulle die kennis van iewers elders moet ontvang en hoef slegs seker te maak dat die instrukteur die waarheid ken en in staat sal wees om hulle korrek te leer. Dit moet vir hulle baie belangrik wees om in die waarheid onderrig te word, daarom moet hulle die oorsprong van die kennis van die onderwyser ondersoek; hulle moet eers die verhouding nagaan wat die onderwyser met My het. Dus moet hulle eers in My glo as Skepper en Vader van ewigheid, hulle moet My innerlik erken as ’n Godheid en 'n poging aanwend om hierdie Godheid te leer ken. Dit is die eerste voorwaarde, of byna niemand sal in die geestelike kennis kan deurdring nie. Daar moet 'n onderskeid getref word tussen mense wat toelaat dat hulle onderrig word en diegene wat onderrig wil word. Eersgenoemde laat hulleself sonder weerstand in 'n skool indruk, hulle laat hulself opneem as onderdane deur onderwysers aan wie hulle hul standpunte kan oordra. Laasgenoemde sal egter ’n eie skool soek om kennis te ontvang, want hulle is ernstig oor die bereiking van die waarheid. Ek sal kom en hierdie soekers ontmoet en sal hulle lei na die regte onderwyser. Maar aangesien My teenstander ook jou siel wil hê, sal hy nie die geleentheid laat verbygaan om die verteenwoordigers van die dwaling oor jou pad te laat kom nie. Enigiemand wat die waarheid soek, sal ook by onbevoegde onderwysers uitkom en daarom word aanwysings vir jou gegee sodat jy sal ondersoek, ten einde jou toe te vertrou aan die regte onderwyser. En weereens moet dit gesê word dat jy moet let op die onderwyser se houding teenoor My, of hy My Woord geestelik verdedig, of sy lippe net My Woorde oordra, wat baie vinnig herkenbaar sal wees vir die ernstige soeker, aangesien die herhaling van die lewende woord die hart van die luisteraar ontsteek, terwyl die lewelose Woord uitputtend is en mense afsit om daarna te luister. Alhoewel iemand met 'n honger vir die waarheid, ook 'n voordeel van hierdie dooie Woord kan verkry, sal hy nogtans ontevrede voel met sulke leerstellings, sodat hy na meer sal verlang en dan moet hy aan hierdie verlange toegee en uitkyk vir 'n ander onderwyser. Maar onderwysers wat gretige debatte inspireer, wat My Woord begeesterd herhaal en 'n positiewe reaksie veroorsaak in mense se harte, wie se band met God herken kan word deur hul vriendelike en liefdevolle natuur, is ware verteenwoordigers van My Woord en in besit van die waarheid. Jy kan jou vertrouend aan hulle oorhandig, hulle sal jou korrek leer en bydra tot die feit dat jy gou opregte kontak sal vestig met My en sal dan deur My Gees geleer word, óf direk, óf verstandelik óf deur die innerlike Woord. Beide onderwysers kan dieselfde kennis oorsprong hê, beide kan die kennis deur studie opgedoen het, en tog sal hul onderrig vermoë verskil en dus sal hul kennis óf van die suiwerste waarheid óf deurtrek met foute wees, afhangende van die volwassenheid van die siel. Om hierdie rede moet julle altyd aandag gee aan die onderwyser se lewenswyse, in watter mate die mens Christus volg, dit is tot watter mate hy deurdronge is met liefde vir sy naaste, wat sal sy hele natuur sal kenmerk en altyd herkenbaar sal wees, want liefde steek haarself nie weg nie. Waarheid kan altyd gevind word waar liefde teenwoordig is, omdat sy nie akademies verkry kan word nie, instede kan sy net verkry word, herken word en in besit geneem word deur die werking van die Gees, wat ’n gevolg is van 'n lewe in liefde. En daarom sal dit altyd opgemerk kan word of 'n onderwyser sy eie gedagtes uitspreek of blote woorde wat nog nie die regte reaksie in sy hart gevind het nie en daarom nie geestelik herhaal kan word nie. Toets die onderwysers en kies 'n geskikte onderwyser vir julleself, want julle sal met beide in kontak kom. Die regtes sal julle na My lei, maar die ander sal nie verhoed word om julle te nader nie, want julle kan en moet vir julleself besluit indien julle ernstig is om die waarheid leer. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205