BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 96

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Samesyn in liefde maak die aardse weg makliker

1021 Die lang weg op aarde is nie so moeilik om te gaan as die mens dit nie alleen hoef af te lê nie, want twee dra al die leed en sorge makliker. `n Eensame reisiger dra alle las en moeite alleen, hy het geen liefhebbende hart waarmee hy sy sorge kan deel nie, niemand wat hom steun as hy dreig om te beswyk nie en niemand wat hy weer kan moed inpraat en vir hom `n steun kan wees in moeilik tye nie. En dit is ook die lot van vele op hul lewensreis, dat hulle hul weg alleen gaan, ofskoon hulle deur baie mense omring is. Hulle sluit hul van die wêreld af en wys alle troos of goeie raad en alle daadwerklike hulp af. En so moet hulle `n vermoeiende uitermate lang weg oor die aarde in voortdurende eensaamheid gaan.

Die natuurwet bind die mensdom aaneen, die natuurwet eis die samesyn, want dit is die grondslag van die skepping en haar lewende wesens om te bestaan. Alles in die mens dwing hom na `n tweede “ek”, die mens voel volgens sy natuur die drang in hom om hom te verbind met `n mens van gelyke aard. In alle menseharte woon die liefde wat hom wil uiter teenoor `n ander. Daarom is die verbinding van man en vrou `n onomstootlike wet, ingestel deur die Wil van die goddelike Vader Self.

By alle verbintenisse moet die diepe liefde egter ook ten grondslag lê, elkeen moet hulle beywer om uit die diepste grond van hul hart die ander te dien, alle liefde te bewys en `n gemeenskap te vorm wat heeltemal beantwoord aan die goddelike Wil. Dan sal die seën van God ook op so `n verbintenis rus en beide sal dan die weg deur die lewe makliker gaan, omdat die liefde vir mekaar al die moeilike help dra en hierdie liefde immers ook die sekerheid gee dat die Vader ook teenwoordig is waar suiwere liefde twee mense verbind. Want daar sal die werksaamheid van die ewige Godheid dan ook te siene wees, die suiwere liefde sal die mense veredel en hul blik na bo rig; hulle sal God die Heer herken kragtens die liefde wat in hulle werk, wat goddelik is en vanuit hierdie besef sal hulle ook die krag put om alle probleme in die lewe te oorwin.

Hulle sal hul weg as te ware saam met God gaan, want hulle het in geluksalige samehorigheid bewus daarvan geword dat daar waar liefde is, God ook aanwesig moet wees en hierdie insig stem hulle gelukkig, want die mens weet dat hy veilig is in die troue sorg van die Vader. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205