BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 7

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Heilige sfere – Seën van die werk vir geestelike wesens

187 Begin dus in die Naam van God. Al diegene wie jou hart na soek is teenwoordig. Jy moet weer teen versoeking veg, dit bemoeilik jou ontvangs, maar bly altyd in liefdevolle kontak met ons en jy sal te alle tye gehelp word. Probeer nou om ons te volg: Ons het deeglik voorberei wat jy sal ontvang en benodig net jou aandag. Almal wat seëninge van ons woorde ontvang, woon in heilige sfere. Dieselfde sal aan jou toegestaan word as jy vir jou Verlosser veg, want `n lewe in heerlikheid is voorberei vir Sy verdedigers. Verlig deur die Verlosser se liefde begeer hulle net om die ewige lig te aanskou, God en Skepper van Hemel en Aarde, van aangesig-tot-aangesig.

Ontelbare siele smeek jou om hulle te help in hul benoudheid, om die beheer deur die bose magte te ontsnap. Vir hulle almal is die weg nog so lank voordat hulle kom waar ewige saligheid op hulle wag. Die geleentheid word jou aangebied om deur jou onvermoeide werk op aarde ook `n groot aantal van hierdie arme siele te verlos, want jy kan aan baie, baie mense wys om ook liefdevol te werk vir so baie geestelike wesens. Deur gebed en vroom gedrag op aarde bly die krag van alle wesens voortdurend groei. Niemand van julle kan die voordelige uitwerking bepaal wat so `n lewenswyse van geestelike strewe het op die geestelike wesens wat rondom julle is nie. So baie, wat nog steeds in kontak is met die wesens op aarde, deur God se wysheid, neem deel in hul aardse lewe met die hoop dat almal na die goddelike Vader sal draai. Hulle aktiwiteit in die hiernamaals is in elk geval om voortdurend te sorg vir hierdie aardse kinders, en hulle geestelike strewe in die hiernamaals het altyd slegs betrekking op die redding van die siele van die aardse kinders wat aan hulle toevertrou is.

Die stryd om sulke siele is dikwels moeilik, en as julle hulpvaardig kan ingryp, deur die oordra van ons leringe aan julle broers en susters op aarde, sal tallose wesens julle hiervoor bedank, en daarom volg hulle julle pogings met konstante kommer en hoop. Ag, as julle mense net kan sien hoeveel seëninge julle met julle werk kan gee, sal julle van nou af net die Verlosser dien en julleself in liefde dompel vir julle medemens, en julle sou net streef na die doel om vir julle ewige heerlikhede te skep. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205