BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 327

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Valse profete - Toets die geeste

2566 God waarsku julle "Pas op dat julle nie deur valse profete mislei word nie." Hy wil julle sodoende herinner om alles eers te toets, voordat julle dit as die waarheid aanvaar. "Toets die geeste of hulle uit God is. "Gevolglik sal profete ook uit die duisternis na vore kom wat die reg veronderstel om hulle leerstellings as die waarheid in die wêreld te versprei. Dan sal die mense hul preke onder die loep moet neem. En hulle sal sekerlik in staat wees om dit te doen as hulle die waarheid wil weet en `n beroep op God doen vir lig. Want God het vir hulle `n aanduiding gegee waarna om te kyk; Hy het vooraf aangekondig dat valse profete, naamlik valse geeste hulleself sal uitdruk. Maar hulle sal Christus ontken, hulle sal Hom nie as die Seun van God erken nie, ook nie as die Verlosser van die wêreld nie. Hulle sal Jesus se goddelikheid betwyfel en daarom nie in die liefde lewe nie, want die liefde erken en bely Jesus Christus.

En so sal julle hierdie vals profete herken deur die feit dat hulle heeltemal sonder liefde sal optree, selfs al probeer hulle om mense vir hulleself oor te wen met soet woorde en oorredende toesprake. Hulle belowe om die wêreld te red en wil jul ontneem van jul geloof in Jesus Christus, hulle wil julle verlei deur hom teen wie God julle gewaarsku het. Hulle preek liefde, tog is hul optrede heeltemal sonder liefde en hulle woorde is misleidend en skynheilig, dit is nie die Gees van God wat deur hulle spreek nie, maar eerder die gees van die een van onder.

Maar waar Jesus Christus egter in die wêreld bely word, d.w.s. waar die Gees van God Haarself uitdruk, daarna behoort julle te luister. Want Sy sal dieselfde Liefde verkondig wat Haarself aan die wêreld geopenbaar het deur Jesus Christus, Sy sal julle die weg na God wys, en Sy sal julle van die Liefde leer wat julle slegs na God kan lei. Sy sal poog om die seëninge van die daad van verlossing aan julle op te dra en voortdurend verwys na Jesus Christus, die goddelike Verlosser, wat in die wêreld gekom het om julle sondes op Homself te neem deur Sy dood aan die kruis. Jesus Christus het in die vlees gekom, Hy het die weg op aarde geneem om julle te wys hoe julle bevry kan word van die slawerny van die wêreld, van die teenstander se slawerny. Hy het die weg op aarde geneem om julle ontwil, vir julle redding.

Julle behoort hom te volg en vir hierdie doel moet julle hom erken. So sal julle `n ware profeet kan herken, deur die feit dat hy julle sal lei na Jesus Christus, en in daardie geval kan julle geloofwaardigheid gee aan sy woorde, want die Gees wat aan hom getuig, is die Gees van God. Maar verwerp die stem van die een wat Christus teenstaan, want hy praat namens die teenstander van God, wat die mense in sonde wil lei en hulle na hul ondergang lei. Toets die geeste om te sien of hulle van God is. Maar, as God sy diensknegte aan julle stuur wat van Hom getuig, luister dan na hulle en voldoen aan hul onderrig, want hulle is Sy verteenwoordigers deur wie Hy Self met julle sal praat, sodat julle die regte weg na Hom sal vind. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205