BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 296

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Aanduidings van `n natuurgebeurtenis - Jesus se verwysing op aarde

2437 Dit is nie toevallig dat verhoogde aanduidings in die natuur, sal dui op `n uitbarsting van die elemente nie, want God stuur hierdie tekens vooraf om die mense voor te berei op `n buitengewone natuurgebeurtenis wat die mense skielik en onverwags sal verras en in ondenkbare ellende gaan dompel. Dit is die bedoeling dat die mens hierdie aanduidings sal assosieer met Sy Woord, want Jesus Christus het reeds van hierdie tyd gepraat toe Hy op aarde geleef het, want Hy wou die uiteindelike gevolge van die mens se lewenswyse aan hulle uitwys.

Die tyd kom nou nader en mense moet agslaan op die tekens wat die gebeurtenis gaan aankondig. Hulle moet niks ignoreer wat afwyk van die raamwerk van die natuurlike wette nie. God Self sal dit aankondig, dit is Sy ingryping in die bestaande wêreldorde, dit is nie Sy wil dat mense enigiets onvoorbereid moet ervaar, wat hulle geestelik sal en kan bevorder wanneer die samehang van alle gebeurtenisse vooraf aan hulle verduidelik was nie. Om hierdie rede het God voortdurend na die komende tyd verwys en die mens ingelig dat die tyd sal kom wat goddelike ingryping sal noodsaak.

Dan word dit oorgelaat aan elke individuele persoon wat hy gaan maak met hierdie waarskuwing. As hy glo, sal hy sy lewe dienooreenkomstig aanpas, hy sal met God kontak maak en nederig sy lot aan Hom toevertrou. Hy sal nie in soveel gevaar wees as diegene wat nie glo aan `n ingryping nie. Laasgenoemde sal hulself ook nie voorberei nie, in plaas daarvan, sal hulle alle verwysings en vermanings verontagsaam. En hierdie natuurgebeurtenis sal verskriklik wees vir hulle, want diepgaande geloof gee `n persoon die vertroue dat hy in elke gevaar deur God beskerm sal word, maar `n ongelowige het niks om aan vas te hou gedurende die laaste oomblik, as hy nie `n God bo homself erken en homself aan Sy barmhartigheid oorgee nie. God het sy boodskappers alreeds lank voor die gebeurtenis gestuur, ten einde die mensdom se denke te stimuleer, en hierdie aanduidings kan erken word deur almal wat dit wil erken. Dit sal aanleiding gee tot nadenke, omdat dit nie net een keer sal voorkom nie, maar hulself dikwels en met gereelde tussenposes sal herhaal, sodat dit deur almal opgemerk sal moet word. Maar elke persoon gee gewoonlik sy eie verduideliking en dit na gelang van sy houding teenoor God. Sodra hy hierdie verskynsels met God se wil assosieer, gee hy daaraan aandag tot sy voordeel, want hy sal hom voorberei vir die tyd wat voorlê, wat tot groot voordeel vir sy siel sal wees. Wat God in Woord en Skrif verkondig het, sal onherroeplik plaasvind, slegs die tyd is onbekend aan die mens. Om hierdie rede moet julle op die tekens let wat God genoem het. En julle sal weet dat die aarde groot aardbewings in die gesig staar wat ongelooflike lyding aan die mensdom sal bring. Dan moet elke persoon homself gereedmaak vir die komende tyd. Hy moet volhard en `n beroep doen op `n sterk geloof, sodat dit nie verswak tydens die werk van vernietiging wat vir die mensdom wag nie. En God sal sorg vir elke persoon wat aandag skenk aan Sy Woord en wat die goddelike ingryping bewustelik verwag. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205