BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 113

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Geestelike disintegrasie - Verwoede elemente - Vrugbare grond

1095 Die prentjie van geestelike verbrokkeling sal duidelik sigbaar word by die aanbreek van die dag wanneer die groot ramp die aarde gaan tref. In tye van gevaar het die mense hul toevlug tot die Heer geneem. Met hierdie ramp sal egter net `n klein fraksie van die mensdom Hom onthou, Wie alleen verlossing kan bring, en so sal die lae geestelike vlak duidelik herkenbaar wees deur die wanhoop van die mense wat nie weet waarheen om te gaan vir redding nie. En dit is presies waarom dit nodig is dat hierdie ellende oor die mense kom, want dit kan nog steeds hul denke tot `n sekere mate verander, want die nood sal ondenkbaar en aardse hulp heeltemal onmoontlik wees.

Iemand wat in geloof lewe, sal nie in dieselfde mate bang word deur die ramp as die ongelowige nie, omdat hy in homself elke geval altyd vrywillig oorhandig het aan sy God en Vader. Maar daar sal slegs weinig van hulle wees, en hierdie weinig sal nie in staat wees om deur te dring tot die harte van die mensdom om `n diep opregte gebed te veroorsaak nie. Hulle koppigheid sal so groot wees en hul arrogansie selfs groter en hierdie twee is onoorkomelike struikelblokke vir nederige onderwerping om te smeek om barmhartigheid. Hoe meer verwoed die elemente word, hoe harder en meer hardkoppig sal hul gees te midde daarvan wees. En God sal sorg vir die weinig wat Hom onthou, wie die Vader bely en hulself oorgegee het aan Sy barmhartigheid. Hy sal hulle geloof beloon, sodat hulle dankbaar sal wees en Hom lof toesing, want die Heer sal nie Syne verlaat nie, en Hy sal hulle lei na ware vrede en die ewige lewe, as hulle hul aardse lewe moet prysgee.

Moet dus nie jammer voel vir diegene wat hul lewe oorgee in geloof nie. Hou in gedagte dat Hy wat die lewe gee, dit ook weer kan wegneem, en net so kan Hy wat dit wegneem dit ook weer herstel, maar baie mooier en vreugdevol as wat die mees aangenaamste aardse lewe kan wees. Twyfel daarom nie aan God se liefde, barmhartigheid en geregtigheid nie. Inderdaad sal baie onskuldige mense saam met die skuldiges ly, maar hulle sal duisendvoudig vergoed word, want dit moet alles verduur word ter wille van so baie misleide mense. En die wyse Godheid het ook `n balans geskep in soverre dat die land van die ramp buitengewoon vrugbaar sal word, juis as gevolg van hierdie gebeurtenis. En die mense wat deur die barmhartigheid van God oorleef het, sal hulle lewens aan God wy en dus waarlik in en vir God lewe en ook veg vir Sy Naam. En hierdie tyd sal die begin van geestelike verandering wees, alles sal verenig word deur liefde en die een sal die ander liefdevol help, en hulle sal God se Liefde, Almag en Wysheid erken; Hul dade en gedagtes sal reg wees voor God en die Heer sal met genoeë op almal neersien wat hul weg deur lyding na Hom gevind het en dan aan Hom diensbaar word met hul hele hart. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205