BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 284

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Beëindiging van die stryd tussen die nasies

2361 `n Geweldige konflik tussen die nasies sal beëindig word volgens goddelike bevel. Dit sal geensins ooreenkom met die nasies se wense nie, inteendeel hulle sal met afgryse vervul word wanneer hulle besef dat die uitkoms hul verwagtinge geheel en al teëgaan. Maar die menslike wil is magteloos waar God Sy wil uitdruk. En elke dag daarvoor is `n geskenk vir die mense as hulle hierdie dae sal gebruik vir die redding van hulle siele, deur weg te draai van die wêreld na God, voordat God Homself sal manifesteer. Mense was alreeds geraak deur onbeskryflike harde lyding en tog het dit net `n paar nader aan God gebring, want die mensdom skenk geen aandag aan dit wat deur God aan hulle gegee word nie, maar net aan dit wat deur die wêreld aangebied word. Daarom maak hulle nie gebruik van God se barmhartigheid nie, maar hulle probeer voortdurend om hul aardse besittings te vermeerder. En selfs waar mense se besittings vernietig is, sal hulle heelhartig net daarna streef om te herwin wat hulle verloor het. En so word hul stryd teen mekaar meer en meer bitter en kan nie meer op `n aardse wyse opgelos word nie, maar moet deur God tot `n einde gebring word, as dit nie moet lei tot `n volledige inmekaarstorting en uiterste goddeloosheid nie.

Want mense het nie geloof in `n regverdige en alwyse God nie, anders sou hulle reeds deur die wêreldgebeure sien tot watter mate die mensdom hom gedistansieer het van God en waarom God so `n wêreldgebeurtenis sal toelaat om plaas te vind. Want God se wil voorkom nie die mense se wil vir die totstandbrenging van wat hulle deur hul liefdeloosheid ontketen nie. Die komende gebeurtenis sal egter groot twyfel bring oor die bestaan van `n Godheid wat Self vernietig wat Hy geskep het met Sy krag. Maar hierdie twyfel sal slegs na vore kom in mense wat nie in liefde optree nie, terwyl die liefdevolle persoon ingelig sal word en weet dat niks kan gebeur sonder God se wil nie, so sal hy erken dat God die gebeurtenis gestuur het. En hy sal weet dat niks op aarde sonder doel en rede sal gebeur nie en dat alles die siel op een of ander manier sal bevoordeel. Hy sal ook erg geskok word deur die omvang van die gebeurtenis, maar hy sal ook besef dat die mensdom uit sy ontroue bestaan geskud moet word, sodat hulle introspeksie sal doen van hulleself en hulle lewenswyse verander ten einde nader aan God te kom. En salig is elkeen wat `n voordeel vir sy siel uit die komende gebeurtenis sal kry, want hy sal niks verloor nie, maar net wen, en selfs indien sy aardse besittings vernietig word, het hy God daardeur gevind en dit is oneindig meer as wat hy verloor het. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205