BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 317

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Die mens van vandag - Bekwaamhede

2514 Daar was geen tydperk waarin sulke hoë ontwikkelde wesens bestaan het as die huidige nie en tog word hierdie hoër ontwikkeling vir die verkeerde redes gebruik. Die huidige mens het deur ontelbare ontwikkelingstadia heengegaan en het nou gedurende die laaste stadium baie kapasiteite wat hy nou met die grootste sukses kan gebruik. Een van hierdie bekwaamhede is dat hy homself kan verplaas na `n geestelike toestand. Elkeen wat hierdie vermoë aangeleer het, kan al van `n toestand van aansienlike volwassenheid praat, want hy sal nou ook in `n ander realm leef, maar hy neem die indrukke vanuit daardie realm nie na die aarde nie, want dit word slegs deur die gees opgeneem wat dit eers sal deurgee wanneer die menslike siel genoegsaam gekwalifiseer geraak het, sodat sy die belewenisse in die geesteryk kan begryp en dienooreenkomstig daaroor geleer kan word. Hoe meer die siel nou die gees in haarself vir inligting vra, hoe meer ontvang sy. En dus kon die mensdom waarlik op `n hoë geestelike vlak gestaan het, as hy alles benut het wat hom gedurende sy aardse lewe ter beskikking gestaan het.

Instede daarvan is die mens heeltemal tevrede daarmee om hulle aardse lewens te leef, maar oorweeg gladnie hulle geestelike toestand nie. En gevolglik nader hulle diepste innerlike wese weerens die pre-historiese toestand, waarin hulle geen aggeslaan het op hulle siele nie, maar slegs `n dierelewe gelei het, waarin elke hoër ontwikkeling uitgesluit was. Hulle lewe dus gladnie meer hulle aardse lewe bewustelik nie, hulle word ook so gedryf - naamlik deur geestelike kragte wat alle hoër geestelike ontwikkeling wil onderdruk. En dus nader hulle weereens die pre-historiese toestand, maar nou is hulle ten volle verantwoordelik vir hulle dade, omdat die vrye wil en die intellek deur God aan hulle gegee was vir die doel van geestelike vooruitgang. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205