BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 353

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Voorbidding en antwoorde

2867 Gee jou oor aan die werksaamheid van die gees wat jou sal lei in alle waarheid. En wanneer twyfel jou hart beswaar, wanneer daar `n vraag in jou opkom, raadpleeg dan die gees in jou. Dit wil sê, bid tot God vir lig deur die krag van Sy Gees, en jy sal opheldering kry en in die waarheid onderrig word.

Die nood op aarde is onbeskryflik groot. Daar is byna geen mens wat daarvan gespaar gebly het nie. Maar die aardse nood is maar gering in vergelyking met die geestelike nood, waarvan die uitwerking nie duidelik is vir die mens nie en wat hy daarom weinig of glad nie in aanmerking neem nie. Die aardse nood is beperk, omdat die aardse bestaan vir elke mens van baie korte duur is, as dit vergelyk word met die eindelose lang tyd in die ewigheid, waar `n onvolmaakte siel in die boeie van die duisternis kan smag. En hierdie kwellinge wil God van die siel afwend deur aardse nood.

Hy wil die siel nog op aarde suiwer om haar die leed in die hiernamaals te spaar, wat baie bitterder is. God kan dit wel vir die mens op aarde spaar. Maar dit sal `n gebrek aan liefde wees, wat die siel in die hiernamaals smartlik sou ervaar, wat haar andersins sou moes vervul het met dank, as sy sou terugkyk na die tyd van lyding op aarde, wat haar die bitterlike lyding in die hiernamaals gespaar het. Want die leed op aarde moet die mens tot insig bring. Die leed op aarde moet die mens verbinding laat soek met God en hy moet sy wil daartoe bring om die aardse bestaan welgevallig aan God te lei.

Dan eers kan die leed van hulle afgeneem word. Die geestelike nood moet dus eers opgehef word, voordat God die aardse nood van die mense kan afwend. En hierdie geestelike nood moet die aanleiding wees vir voorbidding. Die mense moet vanuit die insig van hierdie geestelike nood en die gevolge daarvan bid vir die mense wat op `n dwaalspoor gebring is. Hulle moet vir God om krag en genade vra, sodat hulle tot insig van hulle noodtoestand kan kom en uit vrye wil na die lig strewe. Want die aardse nood is vir hierdie mense `n genade wat juis tot hierdie insig moet lei. Die mens is maklik geneig om te glo dat die leed op aarde `n straf is vir die mense wat nie volgens die wil van God lewe nie. En daarom vra hulle God om genade. Hulle vra om beëindiging van die aardse lyding, om dit te verkort en dus in `n sekere sin om die barmhartigheidsmiddel weg te vat, wat die mens die volmaaktheid van sy siel moet besorg. Die liefde vir sy medemens bring hom wel tot so `n intersessie, maar dit moet net die geestelike welsyn van die mense geld. Dan betoon hy sy diepe liefde vir hulle en dan kan God hierdie gebed ook verhoor, deurdat Hy die ander in vergrote mate genade kan laat toekom, sodat hulle makliker tot insig kan kom. Maar die vryheid van wil kan Hy nie wegneem nie. Die mense moet self die wil hê om die weg te gaan wat vir God reg is. Dan eers lewer voorbidding vir hulle die Seën op, sodat dit lig kan word in hulle en dat die leed op aarde nie tevergeefs was nie. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205