BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 142

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Vergifnis van sondes – Onfeilbaarheid –Roetine aksies

1482 Die beweerde daad van vergifnis van sondes is net die simbool van wat die Heer op aarde geleer het. Dit is glad nie nodig om `n formaliteit te vervul nie, want die vergifnis van sonde is heeltemal afhanklik van hoe skuldig die mens voor God voel en dit in `n innige gebed aan Hom bely, deur `n beroep op Sy barmhartigheid en vergifnis van sy skuld. Formaliteit is weereens net `n gevaar vir die siel, want so `n handeling sal gemeganiseerd wees, vir iets wat ver te intiem is of behoort te wees om uiterlik identifiseerbaar te wees. Die daad van openbare belydenis van sonde kan lei tot oppervlakkigheid, in soverre die persoon min of meer `n roetinedaad volg, sonder om so intiem met God te verenig dat hy `n behoefte voel om sy sondeskuld aan Hom te bely. Alles wat julle ter wille van julle siel se redding doen, moet lewend wees en `n seremonie soos dit kan maklik lei tot `n lewelose daad, want nie alle mense is op dieselfde tyd een met God om hulself te openbaar aan Hom in al hul swakheid en sondeskuld nie. Maar dit is `n voorvereiste vir die vergifnis van sonde, alle uiterlike dade is blote simbole van wat ooreenstem met God se wil, maar nie die vervulling van die goddelike wil nie.

Wanneer die Gees van God julle aandag vestig op die gevaar waarin julle julself plaas, moet julle dit nie teenstaan nie, maar wees met julle hele hart dankbaar teenoor julle Hemelse Vader dat Hy julle korrek lei, want julle mors baie krag deur die vervulling van uiterlike formaliteite, wat julle eerder moet gebruik vir julle innerlike vordering. `n Innige gedagte van toegewyde liefde sal julle oneindig meer seëninge bring as die ywerige vervulling van kerklike gebooie, wat sonder God se goedkeuring aan mense gegee is. Die verteenwoordigers van hierdie leerstellings het weer hul toevlug geneem tot `n menslik ontwikkelde leer oor die onfeilbaarheid van die hoof van die Kerk, met betrekking tot geestelike wette.

Alles wat van bo aan die mens gegee word, is die suiwerste waarheid, want deur Sy boodskappe van bo spreek God slegs Sy wil uit, maar Hy sal nooit beheer- of dwangmaatreëls gebruik om mense gehoorsaam te maak nie, want dit sou in volle teenstelling wees met goddelike Liefde en Wysheid se uitgaande wet vir die wesens se vrywillige verlossing. `n Gebod deur menslike besluit is `n inmenging met goddelike verordeninge. Gebooie wat mense aanspoor om aksies te neem, hoewel hul eie wil amptelik `n voorvereiste is, sal nooit deur God as korrek oorweeg word nie. Die mens se wil kan nie gereelde aktiwiteite uitvoer nie, in daardie geval is dit nie meer vry nie, maar reeds gebonde deur die wil van die persoon, wie as `n gevolg van sodanige gebooie, `n spesifieke tyd toeken aan mense om hul plig uit te voer.

Dit is `n groot menslike fout wat dreig om die ontwikkeling van die delikate saad van innerlike verlange na God te onderdruk, tensy `n mens se liefdevolle optrede besonder dinamies word en geestelike lig hom skielik laat besef wat God se ware wil is. Eers dan sal hy in staat wees om homself te bevry van `n onderrig, wat as gevolg van menslike bydrae, reeds aansienlik afwyk van die onderrig wat deur Jesus Self gegee was aan mense op aarde. Die mens streef gewoonlik om sy verpligting na te kom, en dit is die grootste gevaar vir die siel, want sy streef nie bewustelik na volmaaktheid nie, aangesien daar aan haar `n plan gegee is wat sy moet implementeer, en deur die aanvoorwerk te volg wat deur ander mense gedoen is, verwaarloos sy haar eie geestelike taak, maar is oortuig daarvan dat sy `n lewe leef wat vir God die Heer verblydend is. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205