BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 319

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Kennis van `n gebeurtenis - Geestelike transformasie (Rome)

2521 Die van julle wat nog nie in die waarheid lewe nie, sal `n groot deel van julle geestelike rykdom moet prysgee, want die tyd sal kom wanneer julle die ineenstorting sal sien van baie wat julle geag het onvernietigbaar te wees. Julle sal besef dat die werk van mense nie sal bly bestaan nie, selfs al het dit daarin geslaag om vir `n lang tyd te oorleef. Julle sal dit ondenkbaar vind dat goddelike voorsienigheid `n werk van vernietiging sal inisieer, wat gelyktydig `n groot geestelike verandering sal aandui en die gedagtes van die mense wat glo dat hulle die waarheid ken, sterk versteur. En julle sal nie in staat wees om enige ander verduideliking te vind nie, andersins as God se onmiskenbare bewys dat julle verkeerd was. Hierdie valsheid is reeds te diepgewortel in julle dat julle julself daarvan kan bevry en daarom wil God julle help. Hy wil julle wys dat alles moet toegee aan Sy wil, insluitend dit wat vir duisende jare oorleef het. God het die mens `n vrye wil gegee, daarom moes Hy Sy wil onttrek waar mense dit bly teenstaan.

Daarom het Hy nie die oprig van `n instelling verhoed wat nie ooreengekom het met Sy wil nie. Maar Sy wil was egter in die geheim gerespekteer en onderhou, ongesiens deur die wêreld en dus min bekend, maar het vyandige inmenging weerstaan. Maar die mens was egter tevrede met hierdie gestruktureerde instelling wat haarself gehandhaaf het met baie prag en praal en wat baie volgelinge gevind het. Maar eendag sal selfs hierdie werk tot `n einde kom en die einde sal in volle sig van alle mense plaasvind.

`n Gebou wat onvernietigbaar geag was, sal sidder en lei tot `n gebeurtenis wat baie slagoffers in elke sin van die woord sal eis. God se ingryping sal mense se gedagtes skok. Maar God wil aan mense bewys dat alle menslike skeppings vergaan en dat alles wat direk van God af kom, sal voortgaan. Hy wil die mense inlig dat hulle mislei was, Hy wil hulle ontvanklik maak vir die suiwer waarheid. En in die lig van die rampspoedige verandering sal baie mense stilstaan en dink, hulle sal die geloofwaardigheid van hul vorige leerstellings bevraagteken, omdat die ineenstorting hulle van alle geloof beroof het. En hierdie gebeurtenis is nie ver weg nie, die hele wêreld sal daarby betrokke wees, en as hulle getrou is, sal hulle `n duidelike teken herken wat deur God gestuur is na die mense op aarde vir die redding van hulle siele. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205