BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 413

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Noodlot - Vrye wil - God se wil

3259 Die mens kan geestelike voordeel put uit elke situasie wanneer hy poog om dit te assosieer met God se wil en dit beskou as noodsaaklik vir sy ontwikkeling. Maak nie saak wat met `n persoon gebeur nie, God het die persoon se wil van die begin af geken, en hy vorm dus sy lewe volgens Sy wil, maar Hy maak ook altyd gebruik van die persoon se eie wil as die basis van sy lot, dus is die menslike wil in ooreenstemming met die goddelike wil, in soverre God die lot van die lewe so bepaal dat die mens se wil nogtans sy eie is, of, met ander woorde, God gee sy goedkeuring aan enigiets wat die mens wil hê, maar die gevolg van wat die menslike wil bereik, stem ooreen met Sy plan van die ewigheid en dien die persoon tot geleentheid vir volwassewording, aangesien die gevolg van elke gedagte, woord en aksie nie deur die mens se wil afgedwing kan word nie.

`n Persoon kan dus sy wil te alle tye aanwend, hy kan sy lewenslot vorm volgens hierdie wil, maar hy kan nooit die uitkoms met sekerheid bepaal nie, want dan sal die sogenaamde noodlot van krag raak. Alles vind plaas volgens God se wyse en voorafbepaalde plan van ewigheid. Maar nietemin kan vrye wil nie betwis word nie, die mens sal altyd `n onafhanklike denkende en begerige wese wees wat ook die lewenskragtige energie tot sy beskikking het om sy gedagtes en bedoelings in werking te stel, terwyl die rigting van sy hele aardse lewe, wat God vir Homself voorbehou, slegs betrekking het op die skepping van geleenthede vir die ontwikkeling van die siel. Omdat die mens se betekenis en doel op aarde gaan oor die transformasie van sy wil, van sy innerlike wese, aangesien die aardse lewe aan hom gegee is sodat sy siel volwassenheid kan bereik, sal God in Sy liefde ook altyd die middele en maniere aan hom toon om dit te bereik, en Hy sal hom so in die lewe plaas, dat hy altyd en van elke gebeurtenis `n voordeel vir sy siel kan kry. Maar as die lewe op aarde egter geheel en al ooreenstem met die persoon se wil, sal sy siel nooit volwasse word nie, veral as hy materialisties georiënteerd is en slegs probeer om voordeel te trek vir die liggaam.

Gevolglik moet God die effek verminder of verander waarna die persoon doelbewus na streef en uitvoer, ten einde `n konstante stryd vir die persoon te begin, want die mens bereik slegs volwassenheid deur stryd. Selfs dan pas goddelike wil Homself aan by die mens se wil, Hy laat hom toe dat hy dit uitvoer en beperk nie sy onafhanklike denke en aktiwiteit nie, maar Hy help waar die menslike wil van voorneme is om iets te bereik wat nadelig sal wees vir sy siel, sodat hierdie prestasie nie sal lei tot die gewenste wêreldse sukses nie, maar dat hy, deur sy mislukkings, moet leer om die wil van `n hoër Mag te herken, omdat die erkenning Hiervan reeds `n voordeel vir sy siel is.

Maar in `n geestelike opsig sal God nie beperkings op die mens se vrye wil plaas nie, in `n geestelike opsig sal sy wil onaantasbaar bly en die gevolg sal ook dienooreenkomstig wees. Want die gevolg is reeds die volwassewording van die siel, wat nooit sal toeneem of verminder deur goddelike wil nie, maar is geheel en al afhanklik van die mens se vrye wil. Elke aardse situasie kan deur die mens gebruik word om geestelik volwasse te word, as sy wil maar net daarna sal streef om voordeel vir sy siel te kry. En dan sal God hom altyd seëning op seëning gee, want as die vrye wil na Hom gekeer het deur die strewe om eerstens sy siel te verbeter, dan sal God hierdie siel toenemend meer wek en haar ook die krag gee om sterk te bly in die aangesig van die teenstander. Dus, in `n geestelike opsig, is die menslike wil heeltemal vry, maar selfs in ‘n aardse opsig kan daar van vrye wil gepraat word, selfs al word die bestemming gevorm volgens goddelike wil, aangesien God die mens se wilsrigting van ewig af geken het en, dienooreenkomstig, hoe sy lewe sou verloop. Wil en totstandbrenging en gevolg moet onderskei word, die mens kan wil en tot stand bring volgens sy wil, en tog is die gevolg God se voorreg, op grond waarvan die mens vervolgens glo om aan bande gelê te word en onderhewig is aan sy lot, want hy weier om `n Kontroleerder van sy lot te erken. Tog is al die gebeure in die hemel en op aarde onderhewig aan die leiding van die Een Wie alles onderhou, Wie in beheer is van alles in Sy hoogste Wysheid. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205