BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 215

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

God se toestemming - Menslike vrye wil

2044 Menslike vrye wil is die rede vir alles wat mense aan mekaar doen, wat so dikwels onuitspreeklike lyding veroorsaak en tog word dit deur God toegelaat, alhoewel Sy Almag dit kan voorkom, maar dit sou `n beperking van die vrye wil wees as die mens verhoed sou word om te doen wat hy wil. As God sy vrye wil wegneem, sal die mens weer in `n toestand van dwang geplaas word. Dit sou onmoontlik wees vir hom om sy vrye wil te toets tydens sy lewenstydperk op die aarde. `n Mens moet in staat wees om te bereik wat hy van voorneme is om te doen, eers dan kan dit gesê word dat hy die middele van selfbeskikking het tydens sy lewe op aarde. Slegs wanneer die effek van die vrye wil, in `n slegte sin, gerig word teen mense wat bewustelik `n verhouding met God het en wat tot Hom bid vir beskerming, sal God verhoed dat hulle benadeel word deur `n slegte wil, maar dan word die slegte wil beoordeel as `n voldonge daad.

Op die oomblik is `n eindelose aantal mense onderhewig aan dieselfde slegte wil, dus deel hulle ook die verantwoordelikheid vir die lyding van die tyd, indien hulle die aksies goedkeur wat die gevolg is daarvan. Hulle sal nie vry wees van skuld nie, totdat hulle die bose dade verwerp. Goedkeuring van `n bose daad maak hulle gedeeltelik verantwoordelik vir die lyding wat daaruit voortspruit. Maar wat baie mense as reg beskou, terwyl dit die grootste onreg is, sal nie deur God herroep word nie, want mense moet hul verkeerde dade self verstaan, of hulle sal dit weer doen sonder om dit as verkeerd te herken. Maar dit beteken nie dat God se geregtigheid nie sal ingryp wanneer die mensdom se aktiwiteit so groot word dat die mensdom self in gevaar kom nie. Maar selfs hierdie ingryping is om mense se vrye wil weer aktief te maak, en in die lig van die groot lyding, na die goeie te keer, sodat die mens nou uit eie vrye wil daarna sal streef om op te maak vir wat hy as gevolg van sy vorige goedkeuring, hetsy direk of indirek, self veroorsaak het. God moet die mensdom se optrede toelaat, Hy wil nie die wil van `n mens vasstel voordat hy nie sy eie vrye besluit kan maak nie. Maar wanneer hy uiteindelik besluit het, sal God die effekte verminder waar nodig en toelaat, sonder om te meng met die vrye wil van die mens. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205