BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 150

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Gaan en onderrig al die nasies

1517 Die grootste misleiding van die teenstander bestaan uit die vertroebeling van `n persoon se denke sodat hy aan sy planne kan voldoen.

As die persoon egter nederig vir die goddelike Gees vra, sal sy gedagtes korrek wees en hy sal die betekenis van hierdie Woorde duidelik herken. Hy sal erken dat die wil om te oorheers die werk van die goddelike Gees onbruikbaar maak, dat sy denke mislei is en daarom het valse leerstellings ontwikkel wat die goddelike Woord ernstig vervorm het. En die Heer het nie die mens teëgegaan nie, Hy het nie ingemeng met die vrye wil van die mens nie. Hy het die Evangelie aan Sy dissipels onderrig en hulle beveel om dit oor te dra deur te sê 'gaan en onderrig al die nasies.' Die dissipels se diepgaande geloof was die waarborg vir die werking van die Heilige gees en daarom kon die dissipels nie anders as om die waarheid te onderrig nie. Daarom sal die versekering van onderrig in die waarheid deur `n dienaar van God altyd gevind word in sy diepgaande, dus lewende geloof.

Hy sal `n ware aanhanger wees van Petrus en die kerk wat Jesus Christus Self opgerig het, maar wat nooit veronderstel was om `n wêreldse mag te verteenwoordig nie, maar in plaas daarvan slegs geestelik aan al die nasies ter wêreld versprei moes word.

God het nooit aan mense die taak gegee om `n instelling in die wêreld op te rig en dan, in die konteks van menslike ingestelde gebooie, ook die suiwer goddelike gebooie in te sluit en die onderhouding daarvan min of meer te eis nie, want dit opponeer die goddelike wil. Die mens behoort die onderrig van Christus in homself te aanvaar en dan poog om die wil van God in volle vryheid uit te voer. Hierdie leerstelling moet vir mense aangebied word deur ware toegewyde lerare wat God wil dien en wat dienooreenkomstig deur die Gees van God verlig word wanneer hulle hierdie onderrig aanbied.

In elk geval kan die Gees van God Hom nooit openbaar waar `n struktuur van wêreldse mag ontstaan het en waar die versterking van hierdie mag die enigste doel vir die vele verordeninge en gebooie is wat kwansuis met die hulp van die Heilige Gees verorden was en wat lei tot die insig in die leer van die onfeilbaarheid van die kerkleiers nie. Die Heilige Gees is egter konstant besig om hierdie misleide onderrig te weerlê en om die mense duidelikheid aan te bied, maar telkens is die mens se wil weer te sterk en verwerp hy die suiwere waarheid om die misleide onderrig aan te hang. En die mense kan nie gedwing word om die waarheid aan te neem nie, ook kan hulle nie gedwing word om God as gewer van die kennis te erken, wat as waarheid aan hulle gegee word nie. Dit moet aan hulself oorgelaat word om die waarheid te herken; nogtans is baie hulp tot hul beskikking. Iedereen met slegs `n geringe verlange na die waarheid, sal daarna gelei word en elkeen wat gewillig is, d.w.s. elkeen wat opreg geïnteresseerd is om die regte pad op aarde te loop, kan enige tyd in gebed vir die krag van insig vra. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205