BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 40

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Vermaning om te verenig – Vrede - Liefde

548 Julle wat op die aarde met mekaar in kontak is, moet leer om met mekaar ooreen te kom, julle moet mekaar respekteer en liefhê, julle moet jul bekommernisse deel en `n poging aanwend om wedersydse begrip te hê, almal van julle is per slot van rekening julle Vader se kinders, almal van julle is `n klein deeltjie van die ewige Godheid en dus dieselfde lewende skeppings van Sy liefde. En as jy jouself beter ag as ander, sal jy nie welgevallig wees voor God nie, want dit sal vir jou `n struikelblok wees op jou weg na volmaaktheid.

Julle moet `n verhouding onder mekaar vestig, wat in ooreenstemming met God se wil is. Jy sal werklik baie meer liefde kry waar jy liefde saai, en elke hart wat jy met liefde ontmoet, sal met liefde na jou terugkeer. Dit kan beteken om jouself elke keer te oorwin, maar die voordeel vir jou siel is uiters waardevol. Naasteliefde moet gekweek word en nooit afgeskeep of geïgnoreer word nie, want jou eie krag sal groei in dieselfde mate as wat jy jou naaste in ag neem.

Moet daarom nie toelaat dat verdeeldheid onder julle ontstaan nie, leef in liefde en streef daarna om alles met liefde te balanseer, en moet nie die ander persoon `n rede tot onvriendelikheid gee nie. Jou hele natuur moet suiwer liefde word, dus moet jy ook sorg om altyd liefde te gee en om selfs meer te ontvang. Oordeel nie, sodat jy nie geoordeel sal word nie. Weer en weer moet jy hierdie paar woorde in gedagte hou as jy in gevaar verkeer om oordeelsbesluite oor jou medemens te neem. Almal het foute en swakhede, en baie ken hulleself nie eers nie en dus behandel hulle ander arrogant, maar tog sal iemand wat vriendelikheid beoefen, ook so `n mens met die grootste geduld en rustigheid benader en die verantwoordelikheid van oordeel aan God oorlaat, want Hy alleen sal seker maak dat hierdie mense ook Sy krag sal erken en die grootste las van hul lewens met `n groot nederigheid dra.

Julle behoort altyd jul taak met die grootste liefde te vervul, wat bestaan uit die vereniging met mekaar, en oor n ander persoon se foute kyk en slegs gerig wees om God in alles te dien wat jy doen, sodat jy `n verhouding vestig wat slegs ten doel het om die koninkryk van God aan jou medemens te verkondig, en al jou pogings sal suksesvol wees as jy altyd net ware liefde jou dryfkrag maak.

As jy `n poging aanwend om liefde te gee, sal dit in die goeie grond val en op sy beurt liefde laat ontwaak, liefde kan nooit in verdeeldheid floreer nie, maar liefdeloosheid gee die bose mag steeds meer invloed. Om daardie rede, probeer om jou te weerhou van alle onvriendelikheid as jy jou wil verenig met die Een wat Self ware Liefde is. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205