BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 380

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Ingryping deur God.

3151 Die onbegryplike gaan binnekort plaasvind. God Self sal met die mense praat op `n manier wat vrees en angs sal veroorsaak. Dit sal binnekort plaasvind, want die mensdom kan nie langer sorgsaamheid verwag nie, aangesien hulle heeltemal sonder liefde is. Hulle sal self die bal aan die rol sit, en self aanleiding gee tot die ingryping, want hulle oortree voortdurend God se gebooie, die gebod van die liefde tot God en die naaste. En hulle doen weldeurdagte sataniese dade wat sal lei tot hulle ondergang, indien God nie ingryp om nog sodoende siele te red wat hul weg in alle teëspoed na Hom gevind het.

Dit is die teken van die tyd wat God lank vooruit verkondig het, dat die einde van die voorafgaande bitterlike hewige stryd bepaal sal word deur God, want Hy wil Homself en Sy krag openbaar. Hy sal die konflik beëindig, maar anders as wat mense verwag. Deur Sy ingryping, wat van deurslaggewende belang vir die hele wêreld sal wees, sal Hy wêreldgebeurtenisse in `n ander rigting stuur. Mense sal moet besef dat hulle magteloos is en dat `n hoër Mag wêreldsake reël. En hulle sal moet buig voor hierdie Mag. Die benoudheid, wat deur die menslike wil dit byna ondraaglik gemaak het vir baie mense, sal baie erg wees, maar dan sal hulle ook nog moet worstel met verdrukkinge wat God Self na hulle toe gaan stuur en hulle sal nie daarteen in opstand kan kom nie, want hulle kan niemand daarvoor verantwoordelik hou nie.

Tog sal die mense se gedrag voor hierdie dinge nie meer menslik genoem kan word nie, en dus sal God Sy mag aan hulle openbaar. Waar mense voorheen hul mag wou demonstreer deur brutaal voort te gaan teen hulle medemens, sal God Homself in sy optredes toon en in vergelyking met Hom is almal swak en weerloos en hul skandelike woede sal terugval op diegene wat genadeloos net vernietiging wou veroorsaak het, net omdat hulle magtig voel. Niemand kan die daaropvolgende chaos voorstel wanneer mense se ongebreidelde gevoelens van haat en wraak deurbreek nie, en hierdie vernietigende wil beteken die disintegrasie van dit wat God geskep het voordat dit sy doel bereik het.

Mense van die huidige tyd word gekenmerk deur hul volgehoue wil van vernietiging, wat `n teken is dat hulle verslaaf is deur die krag wat probeer om alles uit te wis, om sodoende te verhoed dat die siele nader aan God getrek word. Mense is nie bewus daarvan dat die gewelddadige vernietiging van geskape dinge, hetsy menslik, dierlik of vaste stowwe, verskriklike gevolge het nie, hoe die onvolwasse geestelike substansies daarin woed en verwoesting saai en watter beroeringe dit in die geestelike koninkryk veroorsaak nie. Hulle verpes en beïnvloed mense se siele nadelig en selfs die gelowiges ervaar hul invloed en word moedeloos en ontmoedig. `n Magtige wil sal dus `n einde daaraan moet maak, ter wille van die geestelike wesens wat poog om God te nader en dan weggelei word deur gewillige dienaars van God se teenstander op aarde.

En dit is waarom God se stem sal weerklink, onmiddellik na die implementering van `n plan wat elke gruwel sal oorskry wat nog ooit deur mense uitgedink is. Daar is nog net `n klein bietjie tyd oor, en eers moet daar `n verskriklike gebeurtenis plaasvind vir die hele wêreld om aandag te skenk daaraan, ten einde God se stem selfs nog duideliker te hoor. Baie slagoffers sal nog ten prooi val, dit wil sê, hulle sal hul lewens moet opoffer vir `n oneerlike saak, sodat die mense wat tot hul sinne moet kom, sal agslaan, want hulle almal het bygedra tot die chaos en is dus ook deels te blameer, as hulle nie die onreg besef en ophou om dit te ondersteun nie. Die goddelike stem vermaan en waarsku altyd en tot in ewigheid, dit toon die verkeerde werke aan almal, maar vereis ook dat daaraan gehoor gegee moet word, of anders sal dit weerklink met `n stem van donder tot almal se afgryse en oordeel, volgens reg en geregtigheid.

Want almal is te blameer en slegs diegene wat `n hekel het in die mensdom se gedrag en diegene wie aan God wil behoort, kan vrygespreek word, want hulle herken die onreg en vrees en weet dat die toorn van God die kwaaddoeners sal tref. En die uur sal skielik en onverwags kom, want dit is die laaste groot seën voor die einde, sodat almal wat nie onverskillig lewe nie, bekeer sal word en God sal herken in die natuurramp, wat volgens God se wil onvermydelik is. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205