BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 6

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Waarheid – Tekens - Wonders

186 Die tyd sal kom wanneer dit aan julle geopenbaar sal word wat die Verlosser in Sy liefde vir julle bestem het. Dan moet julle in staat wees om so diep lief te hê dat daar geen twyfel in jul harte kan wees nie. Ons strewe en inspanning poog om sulke krag aan julle oor te dra deur middel van bekendmakings dat julle alles wat jul aangebied word, as suiwer waarheid sal aanvaar. Neem kennis dat alles wat deur God aan jul gestuur word, nuwe lewe in jul gees sal inblaas, dat in baie ure julle reeds in staat was om troos uit Sy Woorde te trek, dat die Verlosser julle slegs sulke dinge leer wat ooreenstem met jul begrip. Sy Werk sal egter afgesluit word met geskenke wat julle sal lei in die diepste waarheid en so `n geestelike kennis oordra dat jul die omvang van Sy liefde en krag daardeur sal herken. Streef na hierdie diepgaande geloof as die basis van jul komende aktiwiteit.

En wees nou gereed om te ontvang: God se onderrig bestaan vir ewig en ewig, en God vind altyd onder die mensdom diegene wat Hom dien en help om Sy leringe te versprei. Maar die menslike oor en hart is nie altyd bereid om dit te aanvaar nie. Al die wonderwerke wat God reeds toegelaat het om te gebeur, word slegs selde as sodanig erken. In die tyd van Christus het baie wonderwerke plaasgevind en selfs toe het slegs `n paar hul na Hom gewend, want die mens het verhard geword deur die invloed van die bose en glo meer in homself as in sy Skepper.

Daarom, geseënd is die een wie se hart oop is vir alles wat van bo kom, wat deur geloof in die Verlosser, sy werk op aarde in diens van God plaas. God sal hulle almal verlig en hulle krag gee om volgens Sy wil te werk tot redding van die mense se siele. So sal julle ook konstante vordering ervaar en julle doel elke dag vervul. Die aanvaarding van die woorde van God is julle waarborg dat God met julle is en Sy barmhartigheid seën julle. Aanvaar alles nederig, gewillig en toegewyd en voldoen aan die gebooie van God, en julle geloof sal al hoe sterker groei en julle in hoër sfere lei. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205