BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 357

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Fases van ontwikkeling is uniek gedurende `n verlossingsperiode – Inkarnasie van ligwesens – missie van `n kind van God2875

2875 Elke ontwikkelingsfase van die siel vind maar eenmaal plaas in die tydsbestek van `n verlossingsperiode, selfs al het sy nie die toestand van haar vrye wil benut nie. In daardie geval sal hierdie ontwikkelingsfase vergeefs by die wese verbygegaan het en sal sy die gevolge daarvan in die geesteryk op haarself moet neem. Maar die heeltemal aan God weerspannige gees, wie se weerstand nie gebreek kon word gedurende die eindelose lang aardse proses nie, word weer die geleentheid gebied in `n nuwe periode van skepping, waar sy dan, beliggaam binne-in `n vaste vorm, deur `n nuwe fase van ontwikkeling kan lewe in `n nuut beginnende materiële periode.

En dan moet die geestelike substansies, in `n verpligte toestand, weer tot menslike siel ontwikkel word en dan word verblyf in `n menslike liggaam weer toegestaan, as finale proef van haar wil. Hierdie reïnkarnasie kan dus inderdaad plaasvind, maar die proses het sulke enorme impikasies, dat dit aan die mense as die verskriklikste ding voorgestel moet word, ofskoon dit ook `n daad van God se barmhartigheid is, omdat die gees na eindelose lang tye uit haar gevangenskap verlos kan word.

Maar die idee dat die menslike siel egter weer op dieselfde aarde kan reïnkarneer, met die doel om haar ontwikkeling te voltooi, is misleidend.

Wanneer God `n siel vanuit die geestelike realm van lig na die aarde laat terugkeer, is dit slegs `n daad van goedentierenheid, want aan hierdie siel word `n taak opgelê om die onvrye gees op die aarde te bevry. Sodoende inkarneer `n ten volle volwasse ligwese homself dus op aarde om ander geestelik te help, terwyl hy skynbaar op die pad van geestelike ontwikkeling moet vorder, net soos elke ander mens.

`n Terugkeer na die aarde met die doel om volkome volwassenheid te bereik, om op te maak vir die nalatigheid van `n vorige aardse lewe, korrespondeer nie met God se Wysheid nie, want dit sal die progressiewe ontwikkeling onderbreek, want `n terugkeer van die geestelike- na die fisiese toestand, sal `n agteruitgang wees en dus `n teken van die siel se voorneme om haarself te distansieer van God, dus sal sy nie geestelike vordering toon nie. Hulle wat na God strewe, het waarlik genoeg geleenthede in die geestelike realm, waar die siel haarself kan bewys en dus volmaak kan word en verder ontwikkel.

Daarenteen kan hoog ontwikkelde geestelike wesens, wat nog nie die graad van kindskap van God bereik het nie, `n kind van God word deur `n inkarnasie (beliggaming) op aarde met `n bepaalde missie as doel, wat dan altyd verbind sal word met uiterste moeilike lewensomstandighede, en vereis `n voorheen bereikte spesifieke graad van volwassenheid aan die anderkant.

Die leer van reïnkarnasie is `n menslike opgestelde leer wat ooreenkom met hulle begeertes en word daarom steeds oor en oor verdedig, want baie mense kan nie meer die waarheid van bo korrek verstaan nie en verander dit dus om aan te pas by hul begeertes, want die verlange na hierdie aardse wêreld is by hulle nog te sterk en die gedagte om toegelaat te word om na die aarde te mag terugkeer, is vir hulle gerusstellend en bevredigend. Maar hierdie leer is `n belemmering vir die geestelike ontwikkeling van die mens is en sal daarom oor en oor bestry moet word deur hulle wat die suiwer waarheid sal versprei. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205